Type
Crossword
Description

Pierre se 2de liefde Jack
Rooi sand en die groot vraag Karoo
4 Pote meisiekind Jill
Besteming hierna Kaapstad
As sy kwaad is, is dit PIERRE - andersins Liefie
Sy titel Sersant
Pierre wil 2 hê en Claudine dring aan op 3 Kinders
Hulle gunstelling wegneem ete Pizza
......liefde lieben
Waar die eerste gesprek tussen Claudine en Pierre plaasgevind het Facebook

Die kruppel engel Hoofstuk 1 Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het? Rising star
Vul die ontbrekende woord in die oop spasie in. Tina wil _____________ met die hoop op 'n beter toekoms en opvoeding. wegloop
Waarheen is Tina op pad? Kaapstad
Op watter manier beplan Tina om Kaapstad toe te gaan? ryloop
'n Motor hou stil en 'n seun klim uit. Wat is die seun se naam? Jakob
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Hy is _____________ en hy stink. vuil
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Daar is ______________ tussen sy neus en mond. rowe
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy vel is droog en hy het geen ooghare of ____________________ nie. wenkbroue
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy ____________________ oog traan. skeefgetrekte
Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas? Engelsplaas
Ant Lya is Stefaans Marais se _____________________. huishulp
Hoe oud was Tina se ma toe Tina gebore is? sestien
Tina se ma sê dat Tina 'n _______________ is. mistyk
Hoe laat Tina se ma haar voel oor die feit dat sy gebore is? skuldig
Pa At is Tina se _________________________. grootmaakpa
Pa At is Tina se _________________________. stiefpa
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld om _____________________ toe te gaan. dorpskool
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolgeld
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? koshuis
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? boeke
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolklere
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? toiletware
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? sakgeld
In watter taal gaan Tina in die ander skool leer? Afrikaans
In watter taal het Tina by die plaasskool geleer? Engels
Tina se suster se naam is______________ . Maaghret
Tina se broor se naam is ______________ Klein At

Die kruppel engel hoofstuk 2 Crossword

Type
Crossword
Description

Kies die korrekte antwoord. Ma Lettie is(frusteerd/geskok/kwaad) as sy hoor Tina wil na die dorpskool gaan. kwaad
Vul die ontbrekende woord in . By Rising star kry Tina alles _____________. verniet
Tina het ook________________ skool toe en terug. vervoer
Watter tipe werk wil Tina nie eendagdoen nie. huiswerk
Ma Lettie sê Tina is baie ________________. (klagte) lui
Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie naaldwerk
Wat het Tina se ma op haar uitgegooi toe sy sê sy het by Stefaans Marais geld gevra vir skool? waswater
Tina se boetie se naam is__________________. Klein Attie
Tina se sussie se naam is_____________________. Maaghret
Vul die ontbrekende woord in . tina besef nadat haar ma haar so geslaan het dat Stefaans Marais haar _______________________ pa is. biologiese
Tina lyk anders as die ander bruin kinders omdat haar pa ___________ is. wit
Hoe oud was Ma lettie toe sy swanger geraak het met Tina? sestien
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa 'n _________________ van die Kaap was. Slams
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa ______________ is. dood
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat sy nie Tina se pa se __________________ geken het nie. familie
Ma Lettie wil nie oor ______________________ praat nie. Jakob
Op wie se plaas werk Pa At? Coetzee
Watter tipe werk doen Pa At? arbeider
Wanneer Pa At baie kwaad is, kry hy _______________. stilstuipe
Ma Lettie sê dat Pa At net ________________ drink. naweke
Waarvoor is die geld wat die prokureur elke maand vir Ma Lettie inbetaal? onderhoudgeld
Wie is die meeste van die tyd dronk? Ant Merlin
Wou Pa At met 'n mes steek. Evaan
Oom Ketot se vrou? Ant Sanna
Die bruin woonbuurt se naam. Van Noodt

N Stukkie van ons Crossword

Type
Crossword
Description

Nuwe laaste naam Visagie
Chantel se beroep Medieserep
Dylan se gunsteling rekenaar speletjie Dota
Aantal jare saam Driejaar
Eerste troeteldier se naam Rex
Tweede troeteldier se naam Luna
Chantel se gunsteling drankie Potencensprite
Dylan se gunsteling drankie Brandewyn
Dylan se beroep Tekenaar
Watter maand het hy die groot vraag gevra Augustus
Troue besteming Die groen akker
Waar is Dylan gebore Pretoria
Waar is Chantel gebore Virginia
Bruid se gunsteling sport Netbal
Bruidegom se gunsteling sport Krieket
Kleure van die troue is marsala en Grys

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Selfstandige naamwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Skepe wat saamvaar of saamhoort, is ’n? Vloot
’n Klomp rowers saam vorm ’n? Bende
Hy is hard, in ‘n vorm gesluip en skitter soos ‘n ster? Diamant
Dis bruin, fyn en klein. Sand
'n Hart is 'n bekende simbool van? Liefde
As sy gesig rooi word en stoom waai by sy ore uit. Kwaad
Ek dra swart en wit slaapklere. Sebra
Wat is die grootste stad in Suid-Afrika? Johannesburg
Suid-Afrika se president in 1994-1999. Nelson Mandela
Ek is ‘n voël, maar kan nie vlieg nie. Volstruis

HERSIENING 3 Crossword

Type
Crossword
Description

Skryf die getal tussen hakies in woorde. (24) vier en twintig
Vul die korrekte VOORSETSEL in.Hulle het mekaar_______ 'n vrien d ontmoet. deur
Gee die WERKWOORD in die volgende sin. Die twee jong entrepreneurs bestuur 'n suksesvolle besigheid. bestuur
Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord tussen hakies. Vandag is bekende besighede soos Woolworths en Checkers hulle (groot) kliënte. grootste
Gee die MEERVOUD van die woord tussen hakies. (produk) produkte
Kies die korrekte woord uit dié tussen hakies. Verder reël hulle funksies en (huur/verheer) klanktoerusting vir openbare geleenthede. verhuur
Gee EEN WOORD vir (ete wat in die aand geëet ) word. aandete
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die (goed) seniordans ooit. beste
Gee EEN WOORD vir die beskrywing tussen hakies. (Klere vir mans) is ook by Woolworths beskikbaar. mansklere
Gee die KORREKTE VORM van die woord tussen . Skryf slegs die woord as antwoord neer.Die Beeld reël (wonderlik) aktiwiteite by die ekspo. wonderlike
Wat is die AFRIKAANSE WOORD vir "show"? vertoning
Kies die korrekte antwoord. Daar is 'n vrou agter elke suksesvolle man. (manipuleer / stereotipeer) stereotipeer
Voltooi die volgende UITDRUKKING. Die vrou swoeg en _______ om haar man gelukkig te maak. sweet
Gee die ANTONIEM vir (suksesvol) onsuksesvol
Vorm 'n SAMESTELLING. Hy leer 'n (lewe + les). lewensles
Skryf die volgend AFKORTING voluit. (TV) televisie
Gee die AFKORTING vir die volgende. (Sondag) So.
Gee die OORTREFFENDE TRAP. Trevor Noah is die (snaaks) mens wat ek ken. snaakste
Kies die korrekte HOMOFOON. Ek (rys/reis) baie graag. reis
Kies die korrekte HOMOFOON. My suster se man is my (swaer/swaar) swaer
Gee die MEERVOUD van die woord tuseen hakies. Ons het al die (benodigheid) by die winkel gaan koop. benodighede
Gee die VERKLEINING van die woord tussen hakies. Sy is 'n goeie (koningin). koninginkie
Gee die VERKLEINING van die woord tussen hakies. Klein (katte) se oë het drie ooglede elk. katjies
Gee die TEENOORGESTELDE GESLAG vir die woord tussen hakies. 'n Kaliko-kat is byna altyd 'n (wyfie) mannetjie
Gee die INTENSIEWE VORM van (swart). pikswart
Kies die KORREKTE WOORD om die sin te voltooi. 'n Koppie het 'n (oor/handvatsel). oor
Skryf die volgende AFKORTING voluit. (mnr.) meneer
Gee EEN WOORD vir die volgende tussen hakies. Die meisie wet (van+wat) sy praat. waarvan
Gee die KORREKTE VORM van die woord tussen hakies. Baie leerlinge gaan aan die Universiteit van Kaapstad (studie). studeer
Gee die TEENOORGSTELDE GESLAG van die woord tussen hakies. Sy vrou is 'n bekende (akteur). aktrise
Vul die ontbrekende VOORSETSEL in . Die gesin sit elke aand ________ tafel vir aandete. aan
Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies om die sin te voltooi. Ek (weet/ken) al my werk vir die toets. ken

HL Blokraai Crossword

Type
Crossword
Description

Lisa se geboorte dorp Newcastle
Henning het hierdie berg uitgeklim Kilimanjaro
Henning se rugbyspan Cheetahs
Lisa se gunsteling stad Londen
Henning se oupa se beroep Dominee
Lisa se Hoërskool Voortrekker
Waar bly Lisa se ouers? Richardsbaai
Wat is ons blomme meisie se naam? Jane'
Venue se naam Fraaigesig
Liedjie: "Where it began..." Sweet Caroline
Kursus wat hul albei gedoen het Metamorpho
Lisa se gunsteling kleur Groen
Wittebrood Bestemming Natures Valley
Waar het Henning die groot vraag gevra? Hermanus
Wat is die kleur van Lisa se gunsteling truitjie Kapoen
Henning se kinder held Swartkat
Henning is allergies vir.... Bye
Wat wou Lisa haar tweede naam maak? Gideonette
Wat braai Henning graag? Alles
Watter kar ry Henning? Toyota
William se Zoom naam? Big Biceps
Wat doen Eugene graag? Huil
Hoeveel tone het Pa Hendrik? Agt
Wie op die troue is die oudste? Lila
Hoe bestel Braam sy ontbyt? Bruin Hard
Henning se broer se naam? Ockert
Henning se weird bynaam vir Lisa Bapsfontein

Kruppel Engel Karakters en Plekke Word Search

Type
Word Search
Description

OUMA REBEKKA
OUMA MARTINA
KAAPSTAD
VAN NOODT
HANMARIE
RUAN
LINDIWE
LOISIE
ANT LYA
MENEER ROODE
KONSTABEL MPEMBA
SERSANT SEEKOEI
DOMINEES BUFFEL
TANNIE BESSIE
JUFFROU DALE
ANT MERLIN
MARTA-SE-KRIS
STEFAANS MARAIS
MA LETTIE
PA AT
MAAGHRETJIE
KLEIN-ATTIE
COETZEESRUS
ENGELSPLAAS
DORPSKOOL
JAKOB
RISINGSTAR

Troeteldiere Crossword

Type
Crossword
Description

Die troeteldier hou van wortels en het lang ore. haas
Hy woon in a bak water. vis
Is die troeteldier mens se beste vriend? hond
Die troeteldier het vere en kan vlieg. voël
Die troeteldier is klein en kan in a hok gehou word. hamster
Die troeteldier loop baie stadig en dra sy huis op sy rug. skilpad
Die troeteldier het nie 'n pels nie. Hy is lank en glad en hy sis. slang
Jy kan op hom ry. Ons noem die geluid wat hy maak: runnik. perd
Hy kan hoog swaai aan 'n tou. aap
Hy kan hoog spring en land altyd op sy pote. Hy miaau. kat

Voorsetsels Crossword

Type
Crossword
Description

Die boer ry ______ perd op sy plaas te
Hulle juig _______ die oorwinning. oor
Die gebou is _______ die brand. aan
Juffrou praat _____ my met
Hy soek ______ sy potlood. na
Ons was dood ______ die honger. van
Die siek man het _______ die dood omgedraai by
Alles word ______ die voet verkoop voor
Ons speel 'n wedstryd _____ ons buurskool. teen
Gee die geld _____ my vir
Sy verlang _____ haar ma. na
Die soldate veg ______ die vyand teen
Ouma sit _____ die stoel op
Die man klop ______ die deur. aan
Hy is _____ die moeilikheid in
Sy is kwaad ______ my. vir
Moenie ______ vuurhoutjies speel nie. met
Die stout kind neem die huis _____ horings. op
Jan spring _______ die sloot. oor