This printable crossword puzzle has 22 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
As sy ontbyt maak, kry jy
Hoekom?
Die Vissers noem jou
Kry kleinkinders en jy is n
Radio's is vir
Oorstokkies werk ook vir
Gunsteling tydverdryf
Agterkleinkinders maak jou n?
Hy's blou en almal pas in
Die winter vang die knieë
n Visser se gunsteling kos
n Skoonseun noem jou altyd n
Op verjaarsdae sorg sy vir
Sy drink n dop, maar net n
Ag, Oubaas gee my n pyn
___ maak haar n slegte verloorder
Warm of koud
Liefde van haar lewe
As sy skrik is haar gunsteling go-to line "o ___"
Bruce Beyers noem haar
Sy bid vir ons, worry, raas, lag, huil, en deel al haar liefde uit, want sy is
Stuur groete vir oom