Type
Word Search
Description

SMEER
BEDIEN
STORT
SMELT
RASPER
VERSIER
ROL
MENG
BRAAI
MAAK
SNY
WAS
EET
BAK
KOOK

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan? biblioteek
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon. plaas
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon. koshuis
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal? dertig
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week? vyfrand
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek. winkeltjies
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig. komplimenteer
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee. vyfrandmuntstuk
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie. Jakob
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie. sleg
Die ______________ is sagter. littekens
Sy vel lyk _____________ . gesond
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak. oneweredig
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie. onverstaanbaar
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is. samewerking
Wat het Tina by Oumies leer maak? yskaskoekies
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel. wins
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak. Hanmarie
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie. huur
Wat noem Tina-hulle die koekies? tjokbrokke
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop. vyf
Die koekies was 'n groot _____________. sukses
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die... koshuis
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie? vervoer
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat. wasgoed
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop. slaptjips

Woordsoorte Crossword

Type
Crossword
Description

Sonder my kan jy nie 'n sin maak nie werkwoord
Alles wat jy kan sien, aan vat en kan voel selfstandige naamwoord
Ek help die "doenwoord" bywoord
Jy het woordsoorte nodig om 'n ____ te maak sin
Die baba-woordsoort lidwoord
Ek is mooi, warm, slim of klein byvoeglike naamwoord
Hoeveel familielede in die storie? vyf
Wat is die van (surname) van die familie? woord
Die seuns (boys) het almal _______ name kort
Die meisies (girls) het ______ name lang

ons kook kos Word Search

Type
Word Search
Description

pan
gebak
pizza
lekker
bak
oond
lepel
tamatie
ham
kaas
koekmeel
broodmeel
meel
olie
water
suiker
peper
sout
kitsgis
gis
deeg
roer
mengbak
meng
kos
kook

kombuis Crossword

Type
Crossword
Description

Jy gebruik dit om botter op brood te smeer. mes
Dit hou bederfbare kos koud. yskas
Jy sit dit aan voor jy tee maak. ketel
in wat bak jy 'n koek oond
met wat eet ons sop. lepel
in wat braai ons 'n eier pan
uit wat drink ons koffie Koppie
uit wat drink ons water glas
wat was ons na ons geeet het skottelgoed
op wat kook ons kos stoof

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Verskillende beroepe Crossword

Type
Crossword
Description

Iemand wat jou in 'n restaurant bedien. kelner
Wie hou ons veilig? polisie
Wie leer by die skool? kinders
Wie leer ons by die skool? onderwyser
Wie hou ons tande mooi? tantarts
Wie bestuur 'n bus? busbestuurder
Waar kry ons, ons pos? poskantoor
Wie sing op CD's? sanger
Wie maak vure dood? brandweer
Wie bestuur 'n trok? trokbestuurder
Wie maak die kos in 'n hotel of restaurant? sjef
Wie kyk na siek mense en help dokters? verpleegster
Na wie toe gaan jy as jy siek is? dokter

Beroepe Crossword

Type
Crossword
Description

n Man wat skilder skildernar
Iemand wat n vliegtuig vlieg loods
Iemand wat agter diere in die wiltuin kyk wildbewaarder
Iemand wat huise bou bouer
Iemand wat medisyne verkoop apteker
Iemand wat moordenaars en diewe opspoor speurder
Iemand wat huise en geboue se planne teken argitek
Iemand wat vleis verkoop slagter
Iemand wat sing sanger
Iemand wat siek mense gesond maak dokter
Iemand wat waterpype en toilette regmaak loodgiter
Iemand wat siek diere gesond maak veearts
Iemand wat toneel speel acteer
Iemand wat gedigte skryf digter
Iemand wat fotos neem fotograaf
Iemand wat siek mense help verpleegster
Iemand wat allerhande soet goed bak bakker
Iemand wat studente leer by universiteit lektor
Iemand wat mense laat lag nar
Iemnand wat vir sy land veg soldaat
Iemand wat besighede se boeke boekhouer
Iemand wat mense rond lei gids
Iemand wat kinders leer by die skool onderwyser
Iemand wat aan mense se tande werk tandarts
iemand wat met grond en goters plant boer
Iemand wat jou verdien kelner
Iets wat klere vertoon mannekyn
Iemand wat luister na mense se probleme terapeut
Iemand wat werk in n kantoor klerk
Iemand wat op n skip werk matroos
Iemand wat met houd werk skrynwerker
Iemand wat op n rekenaar tik tikster
Iemand wat op die verhoog dans danser
Iemand wat lekker kos kook kok
Iemand wat onder die grond werk mynner
Iemand wat boeke skryf skrywer
Iemand wat in mense se tuine werk tuiner
Iemand wat mooi klere maak kleremaakster
Iemand wat n taxi bestuur taxibestuurder

Werkwoorde Word Search

Type
Word Search
Description

eet
dink
skree
verf
luister
sing
swem
ry
vang
gooi
slaan
skop
fluit
sit
skryf
kyk
loop
lag
praat
spring
hardloop

Industrialization Crossword Puzzle

Type
Crossword
Description

Someone who starts or organizes a business or a factory. Entrepreneur
Who was part of the working class? Factory-Workers
Where did the Industrial Revolution begin? England
What type of revolution was the industrial revolution? Economic-revolution
Coal was needed to smelt the ______ ore. Iron
What was one of the uses of the steam engine? Drive-Locomotives
Synonym for cloth Textile
Industrialization began in ___________ in 1850. Germany
What was the name of the city that was industrialized first in England? Manchester
Synonym for wagon. Corf
_______ destroyed spinning mules to keep their jobs. Artisans
What was the youngest age children could work at? Five
Factory where iron is smelted for processing. Foundry
Who built the first passenger railway? Robert-Stephenson
What is a combustile gas present in coal mine? Firedamp

Gr 3 Werkwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

hardloop matha
sit dula
sing bina
lees bala
slaap robala
praat bua
drink nwa
ry palama
koop reka
hou van rata
speel bapala
draai in die rondte potapota
loop tsamaya
sny seha
swem sesa
vang tshwara
verf penta
vlieg fofa
werk sebetsa
was hlatswa
maak oop bula
maak toe kwala
bly stil thola
byt loma
maak reg lokisa