Sigwoorde Word Search
Type
Word Search
Description

hardloop
daardie
hierdie
ander
speel
laat
deur
baie
mooi
sien
siek
vang
meer
weeg
gaan
soos
maak
hier
tot
die
nie
nee
net
vra
eet
hoe
jou

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword
Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas?
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan?
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere?
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie.
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie.
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie?
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem.
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie.
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is?
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan.
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen?
Haar vriendin bly by haar __________________.
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas?
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie.
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom?
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie?
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies.
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c.

Beroepe Crossword

Beroepe Crossword
Type
Crossword
Description

Persoon wat 'n bus bestuur.
Persoon wat jou siek hond gesond sal maak.
Persoon wat lekker kos kook.
Persoon wat my tand kan trek.
Mevrou Jones leer kinders op skool.
As ek siek voel gaan sien ek die persoon.
Jy bel my om 'n brand te kom blus.
Ek is baie trots op my mooi tuin.
Ek bekerm jou teen diewe en skelms.
As jy nie die bord mooi kan sien nie gee ek vir jou 'n bril.

f en v hersiening Crossword

f en v hersiening Crossword
Type
Crossword
Description

Hiermee kan jy van een land tot die volgende vlieg, wat is dit?
Baie rook kom uit hierdie gebou.
Iemand wat ander help is...
Met wat is 'n voel bedek?
Wat het twee wiele en 'n ketting?
Ek ..... die papier en gooi dit in die drom
Dis Biebie, kalla en ...
Wanneer dit beurtkrag is, gebruik ons 'n ...
Sy het gehardloop, laat die ...... staan.
Watter diertjie swem in die see?
Die juffrou het gese ons mag .... maar nie raas nie.
een, twee, drie...
Watter klank maak 'n hond?
Watter dier se brein is so groot soos jou pinkie se nael?

Blokkiesraaisel: Menseregte en die Grondwet Crossword

Blokkiesraaisel: Menseregte en die Grondwet Crossword
Type
Crossword
Description

Die basiese regte wat elke mens het om regverdig beandel te word en vry te kan leef.
Die aartsbiskop en anti-apartheidsaktivis wat vir Suid-Afrika die naam "reenboognasie" gegee het.
Die gebruik van iemand of iets wat jou op 'n onregverdige manier help.
Die tref van onderskeid deur een mens/groep anders as 'n ander mens/groep te behandel.
Die hoogste wet van Suid-Afrika.
'n Standpunt van die regte van 'n groep mense.
Die ideaal van gelyke behandeling tussen mans en vroue.
Niemand mag jou doodmaak nie. Hierdie is die reg tot ____.
Nie die staat of enigeiemand anders mag jou pos oopmaak, jou e-posse lees of na jou telefoonoproepe luister sonder jou toestemming nie. Hierdie is die reg tot ____.
Howe wat genader word met klagtes ten opsigte van diskriminasie, teistering en haatspraak.
Onwettige en oneerlike optrede, veral deur iemand met mag of gesag.
________ beskerm jou teen die skending van jou regte.

Antonieme Word Search

Antonieme Word Search
Type
Word Search
Description

vergeet
vinnig
misluk
liefde
swaar
sterk
optel
groot
siek
mooi
laat
baie
wen
vra
dag

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet
Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan?
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon.
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon.
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal?
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week?
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek.
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig.
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee.
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie.
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie.
Die ______________ is sagter.
Sy vel lyk _____________ .
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak.
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie.
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is.
Wat het Tina by Oumies leer maak?
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel.
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak.
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie.
Wat noem Tina-hulle die koekies?
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop.
Die koekies was 'n groot _____________.
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die...
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie?
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat.
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop.

PSW Gr 4 Kwartaal 2 - Emosies,groepwerk,afknouery Crossword

PSW Gr 4 Kwartaal 2 - Emosies,groepwerk,afknouery Crossword
Type
Crossword
Description

Dit is wat ons voel
Jy word kwaad wanneer jou geluk bedreig word of jy nie veilig voel nie
Dit is n emosie wat jou gelukkig maak
Jy is bang vir dinge wat jou kan seer maak
Jy is senuweagtig en bang
n Beplande taak waar meer as een persoon aan werk
Gaan jul spelling na en werk netjies
Om deur dinge wat gesê of gedoen word iemand seer te maak
Iets wat die wet mens toelaat om te doen
Voedingskrag of kos
Slegte behandeling of wreedheid teenoor iemand
Iets wat jou ndiens laat verrig

W a t e r b e s o e d e l i n g Crossword

W a t e r b e s o e d e l i n g Crossword
Type
Crossword
Description

Dit besoedel die see en beskadig die see lewe
Hierdie seedier vrek as hulle plastieksakke vreet
Chemikalieë wat gebruik word om plante beter te laat groei.
Chemikalieë wat gebruik word om insekte dood te maak
Menslike afval wat in die toilet afgespoel word
'n Siekte wat jou ontlasting baie los en waterig maak.
Soliede toiletafval
'n Siekte wat deur kieme in menslike ontlasting veroorsaak word
Hierdie seedier verwar plastieksakke met jellievisse
Robbe en Pikkewyne raak verstrengel daarin
Stowwe soos OLIE en PLASTIEK
Stowwe soos SEEP en KUNSMIS
As ons water met hierdie metaal drink, kan dit die brein en niere ernstig beskadig
Dit verlaag die suurstofvlakke van die water.

Homofone Crossword

Homofone Crossword
Type
Crossword
Description

Jy _________ elke middag jou huiswerk doen.
Die dapper soldaat het baie ________ om in die oorlog te veg.
Hulle eet _________, vleis en aartappels.
Ons ________ per motor na Kaapstad.
Jou _______ klop in jou bors.
Die vloer is so __________ soos 'n klip.
Iemand wat baie geld het is __________ .
_______________ na die sterre.
Onthou om jou vuil kosblik uit jou tas te _________ .
Die ________ het ons vensters stukkend geslaan.
Die ________ waarop ek ry het 'n pap wiel.
'n Ander woord vir netjies, _________.
Ek gaan, ______ jy moet bly.
Die vee is ________, want dit is baie droog.
'n Hond is 'n goeie _________ .
Daardie skoene is baie ____________ .

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry.
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was.
Die Groot Muur van China is (baie oud)
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe)
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies
In die Groot Koraalrif is baie (vis)
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien.
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom.
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika.
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie
Die (goed) plek in die wereld is Italy
Ons sien twee (leeu) in die bosveld
Op die tafelberg die mis is (wit)
Die boot van Mauritius was( blou)
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop.
al my (ouma) is op vakansie
al my (oupa) is in Spain nou