Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Watter kleur is haar oe? Groen
Wat is Jeane se beroep? Prokureur
Watter grootte skoen dra Jeane? Vier
Waar is Jeane gebore? Welkom
Wat hou Jeane van om te doen as sy tyd het? Avontuur
Watter motor ry sy? Spark
Waar het hulle ontmoet? Klerksdorp
Hoeveel jaar ken Gary en Jeane mekaar? vier
Hoeveel broers en susters het Jeane? Een
Wat is haar gunsteling drankie? Rooiwyn

    Customize    

Hoe goed ken jy die bruidspaar? Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Waar het ons ontmoet? Tannebraai
Waar het ons studeer? Tuks
Waar het ons verloof geraak? Frankryk
Waar hou ons wittebrood Mauritius
Wat is die bruid se nooiensvan? Strydom
Hoeveel susters het Martinette? Twee
Waar was Martinette op skool? Monnas
Waar was Dewan op skool? Noordheuwel
Hoeveel broers het Dewan? Een
Wat is Martinette se beroep? Mondhigienis
Wat is Dewan se beroep? Tandarts
Wat is Dewan se gunsteling warm drankie? Milo

    Customize    

Die kruppel engel Hoofstuk 1 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het? Rising star
Vul die ontbrekende woord in die oop spasie in. Tina wil _____________ met die hoop op 'n beter toekoms en opvoeding. wegloop
Waarheen is Tina op pad? Kaapstad
Op watter manier beplan Tina om Kaapstad toe te gaan? ryloop
'n Motor hou stil en 'n seun klim uit. Wat is die seun se naam? Jakob
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Hy is _____________ en hy stink. vuil
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Daar is ______________ tussen sy neus en mond. rowe
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy vel is droog en hy het geen ooghare of ____________________ nie. wenkbroue
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy ____________________ oog traan. skeefgetrekte
Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas? Engelsplaas
Ant Lya is Stefaans Marais se _____________________. huishulp
Hoe oud was Tina se ma toe Tina gebore is? sestien
Tina se ma sê dat Tina 'n _______________ is. mistyk
Hoe laat Tina se ma haar voel oor die feit dat sy gebore is? skuldig
Pa At is Tina se _________________________. grootmaakpa
Pa At is Tina se _________________________. stiefpa
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld om _____________________ toe te gaan. dorpskool
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolgeld
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? koshuis
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? boeke
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolklere
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? toiletware
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? sakgeld
In watter taal gaan Tina in die ander skool leer? Afrikaans
In watter taal het Tina by die plaasskool geleer? Engels
Tina se suster se naam is______________ . Maaghret
Tina se broor se naam is ______________ Klein At

    Customize    

N stukkie van ons storie Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Dylan se gunsteling rekenaar speletjie Dota
Bruid se nuwe laaste naam Visagie
Aantal jare saam Driejaar
Eerste troeteldier se naam Rex
Tweede troeteldier se naam Luna
Chantel se gunsteling drankie Potencensprite
Dylan se gunsteling drankie Brandewyn
Chantel se beroep Medieserep
Dylan se beroep Tekenaar
Watter maand het Dylan Chantel gevra Augustus
Troue besteming Die groen akker
Waar is Dylan gebore Pretoria
Waar is Chantel gebore Virginia
Bruid se gunsteling sport Netbal
Bruidegom se gunsteling sport Krieket
Kleure van die troue is marsala en Grys

    Customize    

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

    Customize    

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis? Coetzees
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry? kerk
Wie is ook in die VGK-kerk? Loisie
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan. sending
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk. kos
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet. Buffel
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is? hartseer
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het. biduur
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________. De Bruyn
Die mense se die dominee het kwaai______________ . honde
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie. erf
Wie het net by die dominee se erf ingeloop? Jakob
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop. deur
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie. huise
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ . oupa
Die dominee se __________ was grys. hare
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai? sopkombuis
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het? Sanna
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik? perdekar
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies. pak
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon. gesig
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________. glimmer
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie. ryloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________. vermink
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________. geloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee. boodskap
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys? gedig
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan? Gariepdam
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon? klaskamerbeheer
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou Cline
Wat is die skoolhoof se van? Roode
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ? Dale
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ? Leonard
Wat is die Engelse juffrou se van ? Cline
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ? Avenant
Wat is die L.O. meneer se van ? Rheeder
Wat is die Biologie meneer se van ? Els
Wat is die MSW meneer se van ? Viljee
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig? agt
Vir wie stel die gedig voor? personeellede
Wat sal Tina vir die koerant teken? spotprente
Hoe voel Tina oor Jakob se dood? hartseer

    Customize    

Taalleer Hersiening No.1 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Verkleining van die woord tussen hakies- Die seun dra 'n (broek). broekie
Gee die meervoud van die woord tussen (hakies). Pa en Oupa dra (hemp). hemde
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die stoel (op wat) Oupa sit, is stewig. waarop
Gee een woord. My (ma se suster) gaan saam met ons vakansie hou. tannie
Gee die verkleining van die woorde tussen hakies.Die kinders bou (torings) op die strand. torinkies
Intensiewe vorm van die woorde tussen hakies. Pa is 'n (vet) man. spekvet
Intensiewe vorm - Die speelgoedpop was (goedkoop) spotgoedkoop
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die pa is (oud) as die ma. ouer
Gee die korrekte samestelling. Die seuns dra (kind + skoene). kinderskoene
Gee die regte vorm van die woord tussen hakies. Deon Meyer skryf die (goed) speurverhale. beste
Kies die korrekte antwoord. Die meisie oor(wie/wat) hy skryf is 'n Suid-Afrikaner. wie
Die man (wie/wat) die boek skryf het in Klerksdorp grootgeword. wat
Voltooi die sin met die korrekte lidwoord in die oop spasie. Om (...) mens te laat lag, moet jy snaaks wees. 'n
Korrekte lidwoord. Ek het (...) beste tyd van my lewe. die
Geedie intensiewe vorm. Dit was 'n (lekker) burger. smullekker
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ek is mal oor (rooster) tamaties. geroosterde
Skryf die getal in woorde. (40) veertig
Vul die ontbrekende voorsetsel in. Hulle het mekaar _____ 'n vriend ontmoet. deur
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. "As jy 'n (uitstaan) diens lewer, sal mense jou ondersteun. uitstaande
Gee die antoniem vir die woord tussen hakies. Om 'n besigheid te bestuur moet jy (ongeduldig) wees. geduldig
Gee 'n persoonsnaam van die woord tussen hakies. (Iemand wat 'n winkel bestuur.) bestuurder

    Customize    

Bybel Blokraai Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Wat word die eerste vyf boeke van die bybel genoem? DieWet
Watter insek hou Johannes van? Springkaan
Watter Apostels was eerste geroep PetrusenAndreas
Wie het haar seun aan die Here toegewy? Hanna
Wie was Moses se vrou? Sippora
Watter Israelitiese vrou het 'n koningin van Persië geword? Ester
Wie was die vrou van Agab wat die profete dood gemaak het? Isebel
Op watter dag het God die plante gemaak? Derdedag
Wat was Jesus se pa se beroep? Skrynwerker
Wat is die korste vers in die bybel? Jesus het geween
Wat is die oudste boek in die bybel? Job
Watter Engel het aan Maria verskyn? Gabriel
Watter getal was baie prominent in Moses se lewe? Veertig
Wie het Jesus se liggaam geneem en begrawe na die kruisiging Josef van Armathea

    Customize    

N Stukkie van ons Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Nuwe laaste naam Visagie
Chantel se beroep Medieserep
Dylan se gunsteling rekenaar speletjie Dota
Aantal jare saam Driejaar
Eerste troeteldier se naam Rex
Tweede troeteldier se naam Luna
Chantel se gunsteling drankie Potencensprite
Dylan se gunsteling drankie Brandewyn
Dylan se beroep Tekenaar
Watter maand het hy die groot vraag gevra Augustus
Troue besteming Die groen akker
Waar is Dylan gebore Pretoria
Waar is Chantel gebore Virginia
Bruid se gunsteling sport Netbal
Bruidegom se gunsteling sport Krieket
Kleure van die troue is marsala en Grys

    Customize    

Liefde is 'n raaisel Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

In watter koshuis was Tiaan op Universiteit Overs
Wat is Tiaan se gunsteling drankie? bier
Wat is Corlia se ma se naam? Santie
In watter koshuis was Corlia op Universiteit? Monica
Wat is Corlia se gunsteling kos? sushi
In watter dorp was Corlia gebore? Otjiwarongo
Wat is Tiaan se oudste suster se man se naam? Jaco
Waar het Tiaan vir Corlia gevra om te trou? Mauritius
Watse item het Tiaan in atletiek gedoen? hekkies
Wat is die naam van die plaas waarop die troue gehou word? Kamkoes

    Customize    

Familieraai Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Waar is Sonja gebore Sasolburg
Waar is Yolanda gebore? Petrus Steyn
Wat is Mercia se nooiensvan? Vanstaden
Waar het Melissa en Herman ontmoet? Riveroflife
Watter maand verjaar Samune November
Watter skool was Petrus Careldewet
Waar het Frikkie gebly toe hy Yolanda ontmoet het? Falconridge
In watter laerskool was die Broodjies? Noordhoek
Wie is Ronel se maatjie van Graad 1 af? Yolandaspekking
Wie se maatjie was Ilse Bosch? Sonja
Wat was Willem se gunsteling rugby span? Vrystaat
Watter fabrikaat was Sonja se eerste kar? Mazda
Watter hoërskool was die Van der Merwetjies? Transvalia
Waar het Ronel vir Pieter ontmoet? Onsdrukkers
Waar het Sonja en Yolanda in Vereeniging gewerk? Khayalethu
Waar was Ouma en Oupa Plaas se plaas? Heilbron
Waar is Mercia gebore? Mosselbaai
Van waar is die Van Stadens? Wes Kaap
Watter maand is Xavier gebore? Februarie
Wie is Samune se favourite One Direction lid? Harry Styles
In watter laerskool was Melissa? Totius
Waar is Pieter gebore? Despatch
Watter kar het Frikkie gery toe hy en Yolanda ontmoet het? Ford Meteor
Watter maand is Zander gebore? September

    Customize