Type
Word Search
Description

lappe
diertjies
engelse
oumas
muise
bane
visse
plae
droompies
stowwe
stede
hemde
toeriste
baddens
elmboë
paaie
moontlikhede
tye
speelgoed

Meervoude Word Search

Type
Word Search
Description

kilometers
tye
vrouens
kalwers
plae
gesigte
aanbiedinge
horings
slange
heinings
triomfe
varke
eeue
wiele
hondjies
kinkels
vure
stowwe
skooltasse
polisiemanne

Meervoude en Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Meervoud van pad paaie
Meervoud van skip skepe
Meervoud van stad stede
Meervoud van hawe hawes
Meervoud van hemp hemde
Meervoud van leeu leeus
Meervoud van hand hande
Meervoud van diagram diagramme
Verkleining van kat katjie
Verkleining van kam kammetjie
Verkleining van doring dorinkie
Verkleining van boom boompie
Verkleining van tong tongetjie
Verkleining van stoel stoeltjie

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

Meervoude en verkleinings Crossword

Type
Crossword
Description

Verkleining van blom blommetjie
Meervoud van brief BRIEWE
Meervoud van foto foto's
Verkleining van bos bossie
Meervoud van speelding SPEELGOED
Verkleining van ring ringetjie
Verkleining van boom boompie
Meervoud van stad. stede
Meervoud van kas kaste
Verkleining van ketting kettinkie

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Afrikaans vir "how much" hoeveel
Meervoud van hok hokke
Afrikaans vir "when" wanneer
Meervoud vir muis muise
Meervoud van raam rame
Verskleining vir wond wondjie
Verkleining vir hart hartjie
verkleining vir das dassie
Verkleining vir lip lippie
Verkleining vir perd perdjie
Verkleining vir bok bokkie
Afrikaans vir "left" links
Afrikaans vir "next to" langs
Antoniem vir warm koud
Antoniem vir mooi lelik
Sinoniem vir woedend kwaad
Sinoniem vir gou vinnig

Meervoud Crossword

Type
Crossword
Description

Kop Koppe
Gesig Gesigte
Piesang Piesangs
Dag Dae
Elmboog Elmboe
Knie Kniee
Ouma Oumas
Stof Stowwe
Gevoel Gevoelens
Boot Bote

Meervoude Word Search

Type
Word Search
Description

pajamas
vaders
kameras
hoera
video
snikke
tapyte
naweke
lakens
magnete
konyne
geboue
engele
hemde
finale

Meervoude Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Plaas Plase
Boek Boeke
Skulp Skulpe
Mielie Mielies
Leeu Leeus
Pad Paaie
Kraai Kraaie
ster sterre
Pan Panne
Boom Bome
Vliegtuig Vliegtuie
Hond Honde
Bees Beeste
Vrag Vragte
Vlag Vlae
Slaaf Slawe
Graaf Grawe
Stoof Stowe
Klip Klippe
Laag Lae
Stad Stede
Gevoel Gevoelens
Tyd Tye
Sintuig SIntuie
Nes Neste
Glas Glase
Hawe Hawens
Blom Blomme
Stert Sterte
Droom Drome

Meervoude Crossword

Type
Crossword
Description

slang slange
beer bere
oog
ketel ketels
man manne
mier miere
skoen skoene
boks bokse
ouma oumas
kêrel kêrels
meisie meisies
bal balle

BLOKKIESRAAISEL Crossword

Type
Crossword
Description

Die tiende maand van die jaar oktober
Die vierde maand van die jaar april
Die persoon wat tande regmaak tandarts
Die dag na Saterdag Sondag
Die seisoen wanneer ons swem somer
Die seisoen na winter lente
Die persoon wat 'n gedig skryf digter
Die persoon wat ander lande besoek toeris
Jy eet dit saam met koffie/tee beskuit
Die eerste ete van die dag ontbyt
Die laaste ete van die dag aandete
Die maaltyd in die middel van die dag middagete
Een woord vir "in die aand" saans
Die persoon wat die skool bestuur skoolhoof
Die meervoud van "kind" kinders
Die verkleinwoord van "kind" kindjie
Die meervoud van "speelding" speelgoed
Ek eet met 'n mes en 'n __________ vurk
Baie moeg is ______________ doodmoeg
Baie duur is _______________ peperduur
Die antoniem vir "vinnig" stadig
Die antoniem vir "baie" min
Die persoon wat jou onderrig onderwyser
Goed, beter , die _________________ beste
Die vroulike vorm van "buurman" buurvrou
Die mervoud van "buurman" bure
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool laerskool