Type
Word Search
Description

pot
antwoord
help
eet
pluk
kook
lui
diere
koei
donkie
kat
hond
plant
mieliepitte
mielies
hennetjie
rooi

Spelwoorde Word Search

Type
Word Search
Description

water
plante
storie
dagboek
gekkokte
diere
werk
pot
saai
help
rooi
plant
eet
kook
mielies
donkie
koei
hond
kat
hen

Dieregeluide Crossword

Type
Crossword
Description

'n Haan ............ kraai
'n Kat .......... miaau
'n Leeu .......... brul
'n Perd ................. runnik
'n Koei ............ bulk
'n Donkie .......... balk
Watter dier kekkel ? hen
Watter dier piep? kuiken
Watter dier kwaak ? padda
Watter dier blaf ? hond

Byvoeglike Naamwoorde: Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die mooi meisie hou van sonneblomme. mooi
Ezra eet 'n rooi appel. rooi
Die stoute hondjie byt al die skoene stukkend. stoute
Jennilee sing pragtig. pragtig
Dit is 'n driehoekige liniaal. driehoekige
Joe-Mari dra 'n wit hemp. wit
Die karton doos is groot. karton
My bure se bruin hond blaf baie. bruin
My beste vriend het 'n pienk fiets. pienk
Lorimar se splinternuwe rugsak is gesteel. splinternuwe
Dolfyne is baie vriendelike diere. vriendelike
Nicole lees 'n interessante boek. interessante
Die weer in Kaapstad is onvoorspelbaar. onvoorspelbaar
Christo hou van stukkende sokkies dra. stukkende
James het 'n kleurvolle sakdoek. kleurvolle

Diere geluide Crossword

Type
Crossword
Description

'n Hond ____________ . blaf
'n Kat _____________ . miaau
'n Vark ____________ . snork
'n Skaap ___________ . blêr
'n Perd _____________ . runnik
'n Duif ____________ . koer
'n Muis ____________ . piep
'n Gans ____________ . kekkel
'n Koei ____________ . bulk
'n Eend ____________ . kwaak

Diere Crossword

Type
Crossword
Description

Hierdie dier blaf Hond
hierdie dier is bang vir honde kat
Hierdie diertjie woon in 'n tenk kan nie sonder water gaan nie vis
Dit is groot en baie mense het n pop wat soos dit lyk beer
Dit is die koning van die wilde leeu
Dit het n baie lank neus olifant
Dit het nie bene nie en seil op sy mag slang
Dit is n man hoender haan
Dit is n vroulike hoender hen
Dit is n vroulike hond teef
Hierdie dier is klein en hou van kaas muis
hierdie dier vlieg en het vere voel
hierdie is gebruik om op te ry perd
hierdie dier se nek is baie lank kameelperd
Hierdie dier het die selfe naam soos ons se nasionale rugby span springbok
Hierdie gee vir jou spek Vark
Die baba naam vir hierdie dier is lam skaap
hierdie die is baie stadig en het n dop skilpad
hierdie dier gee vir jou melk koei
Hierdie dier is groen en spring baie hoog padda

BLOKKIESRAAISEL: PLAAS DIERE Crossword

Type
Crossword
Description

'n Klein eend is 'n ________ Eendjie
'n Klein gans is 'n ________ gansie
'n Klein vark is 'n ________ varkie
'n Klein hen is 'n ________ hennetjie
'n Klein hond is 'n ________ hondjie
'n Klein kat is 'n ________ katjie
'n Klein perd is 'n ________ perdjie
'n Klein skaap is 'n ________ skaapie
Een eend, maar baie ________ eende
Een gans, maar baie ________ ganse
Een vark, maar baie ________ varke
Een hen, maar baie ________ henne
Een koeie, maar baie ________ koei
Een hond, maar baie ________ honde
Een kat, maar baie ________ katte
Een perd, maar baie ________ perde
Een skaap, maar baie ________ skape
Een donkie, maar baie ________ donkies

Diere Word Search

Type
Word Search
Description

vis
leeu
walvis
koei
spreeu
dolfyn
renoster
kat
hond
seeleeu

Diere Crossword

Type
Crossword
Description

'n Wilde kat, maar nie 'n jagluiperd nie Luiperd
Dier met strepe Sebras
'n Dier met skerp tande wat in die water woon Krokodil
'n Dier wat 'opstaan' en jou byt Slang
'n Dier met 'n maan hare Leeu
'n Dier wat bamboes eet Panda
'n Dier met groot ore Olifant
'n Dier wat in 'n 'dop' woon skilpad
'n Dier met 'n lang nek kameelperd
'n Dier wat in die woestyn loop kameel
'n Dier wat in 'sneeuwoud' woon en vis eet Beer
'n Voël wat nie kan vlieg nie, maar in die see kan swem pikkewyn
'n Dier wat grys is en 'n horing het renoster
'n Dier wat 'n troeteldier en blaf is Hond
'n Dier wat 'n troeteldier is en praat 'meow' kat
'n Dier wat 'baaaa' praat skaap

Diere Blokraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Hierdie dier blaf Hond
Die koning van die oerwoud Leeu
Hierdie dier het 'n baie lang nek Kameelperd
Dit swaai in die bome Aap
Dit is lank en het nie bene nie Slang
Hierdie dier bly in sy dop en stap baie stadig Skilpad
Hierdie dier gaan "meow" Kat
Hierdie dier gaan " ribbit/ croak" Padda
Hierdie voël lê eiers Hoender
Hierdie dier hoeps baie vinnig en eet wortels Haas
Hierdie vis is groot met skerp tande Haai
Dit het swart en wit strepe Sebras
Dit is 'n groot dier wat jy kan ry Perd
Hierdie dier het een groot horing en is baie groot Renoster
Dit is die vinnigste dier in die wêreld Jagluiperd
Dit is die nasionale dier Bok
Dit swem in die see Vis
Hierdie dier vlieg in die lug Voël
Dit is 'n vet en pink plaasdiere Vark
Heirdie animal het 'n lang romp Olifant

Plaasdiere en Troeteldiere Word Search

Type
Word Search
Description

perd
slang
papagaai
haan
hoender
hond
muis
kat
vis
skaap
vark
koei