Type
Word Search
Description

This word search contains the following answers:

AANVAARDING
BEHULPSAAM
BESKERMEND
BETROUBAAR
DAPPER
EERLIKHEID
GEDULDIG
GETROU
KOMMUNIKEER
KONFIDENSIEëL
LIEFDEVOL
LOJAAL
LUISTERAAR
OMGEE
ONDERSTEUNING
RESPEK
SNAAKS
VERANTWOORDELIK
VERTROU
VRIENDELIK

    Customize    

Ever sterre! Word Search

Type
Word Search
Description

This word search contains the following answers:

Braaf
Lojaal
Vriendelikheid
Eerlikheid
Waardering
Aanvaarding
Dissipline
Omgee
Samewerking
Staatmaker
Positief
Dankie
Asseblief
Sukses
Behulpsaam
Bereidwilligheid
Vriend
Vertroue
Verantwoordelik
Respek
Integriteit

    Customize    

Karaktereienskappe Word Search

Type
Word Search
Description

This word search contains the following answers:

selfbewus
ambisieus
avontuurlustig
baasspelerig
babbelkous
betroubaar
dominerend
fluks
gaaf
hardkoppig
hulpvaardig
humoristies
impulsief
klakous
kompeterend
liefdevol
lojaal
lui
onbeskof
pligsgetrou
rustig
selfversekerd
skaam
skinderbek
snaaks
sosiaal
sportief
tjankbalie
verantwoordelik
vriendelik

    Customize    

Taalleer Hersiening No.1 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Verkleining van die woord tussen hakies- Die seun dra 'n (broek). broekie
Gee die meervoud van die woord tussen (hakies). Pa en Oupa dra (hemp). hemde
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die stoel (op wat) Oupa sit, is stewig. waarop
Gee een woord. My (ma se suster) gaan saam met ons vakansie hou. tannie
Gee die verkleining van die woorde tussen hakies.Die kinders bou (torings) op die strand. torinkies
Intensiewe vorm van die woorde tussen hakies. Pa is 'n (vet) man. spekvet
Intensiewe vorm - Die speelgoedpop was (goedkoop) spotgoedkoop
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die pa is (oud) as die ma. ouer
Gee die korrekte samestelling. Die seuns dra (kind + skoene). kinderskoene
Gee die regte vorm van die woord tussen hakies. Deon Meyer skryf die (goed) speurverhale. beste
Kies die korrekte antwoord. Die meisie oor(wie/wat) hy skryf is 'n Suid-Afrikaner. wie
Die man (wie/wat) die boek skryf het in Klerksdorp grootgeword. wat
Voltooi die sin met die korrekte lidwoord in die oop spasie. Om (...) mens te laat lag, moet jy snaaks wees. 'n
Korrekte lidwoord. Ek het (...) beste tyd van my lewe. die
Geedie intensiewe vorm. Dit was 'n (lekker) burger. smullekker
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ek is mal oor (rooster) tamaties. geroosterde
Skryf die getal in woorde. (40) veertig
Vul die ontbrekende voorsetsel in. Hulle het mekaar _____ 'n vriend ontmoet. deur
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. "As jy 'n (uitstaan) diens lewer, sal mense jou ondersteun. uitstaande
Gee die antoniem vir die woord tussen hakies. Om 'n besigheid te bestuur moet jy (ongeduldig) wees. geduldig
Gee 'n persoonsnaam van die woord tussen hakies. (Iemand wat 'n winkel bestuur.) bestuurder

    Customize    

Eienskappe & Vaardighede Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Die eienskap om mal oor jou werk te wees Geesdriftig
Moet beheer neem oor 'n groep mense Leierskap
Neem _____ vir besluite wat geneem word Verantwoordelikheid
Entrepreneurs se kliënte moet in hul glo en hul kan vertrou Betroubaar
Wag nie vir iemand om te sê wat jy moet doen nie Ondernemend
Entrepreneurs neem altyd _____ om 'n besigheid te begin Risiko's
'n Nuwe idee wat 'n besigheid kan word en wins kan genereer Innovering
Sit nooit stil nie en is hoog gemotiveerd Energiek
Entrepreneurs is _____ omdat hulle altyd hul bedoelwitte sal bereik Hardwerkend
Iemand wat 'n behoefte in gemeenskap raaksien en 'n besigheid begin om die behoefte te bevredig Entrepreneur

    Customize    

Waardes Bingo Cards

Type
Bingo Cards
Description

These bingo cards contain the following answers:

kalm
dankbaar
geduld
eerlik
omgee
netheid
empatie
respek
hoop
bekwaam
moed
vertrou
samewerking
kreatief
fluks
dapper

    Customize    

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

    Customize    

Soek die woorde Word Search

Type
Word Search
Description

This word search contains the following answers:

Atletiek
Samewerking
Sokkies
Individue
Eerlikheid
Feesviering
Gewyde sang
Hokkie
Krieket
Kultuur
Leerling
Netbal
Redenaars
Respek
Rugby
Skaak
Sosiaal
Sport
Vertroue
Vriende

    Customize    

Die kruppel engel Hoofstuk 1 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het? Rising star
Vul die ontbrekende woord in die oop spasie in. Tina wil _____________ met die hoop op 'n beter toekoms en opvoeding. wegloop
Waarheen is Tina op pad? Kaapstad
Op watter manier beplan Tina om Kaapstad toe te gaan? ryloop
'n Motor hou stil en 'n seun klim uit. Wat is die seun se naam? Jakob
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Hy is _____________ en hy stink. vuil
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Daar is ______________ tussen sy neus en mond. rowe
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy vel is droog en hy het geen ooghare of ____________________ nie. wenkbroue
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy ____________________ oog traan. skeefgetrekte
Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas? Engelsplaas
Ant Lya is Stefaans Marais se _____________________. huishulp
Hoe oud was Tina se ma toe Tina gebore is? sestien
Tina se ma sê dat Tina 'n _______________ is. mistyk
Hoe laat Tina se ma haar voel oor die feit dat sy gebore is? skuldig
Pa At is Tina se _________________________. grootmaakpa
Pa At is Tina se _________________________. stiefpa
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld om _____________________ toe te gaan. dorpskool
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolgeld
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? koshuis
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? boeke
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolklere
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? toiletware
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? sakgeld
In watter taal gaan Tina in die ander skool leer? Afrikaans
In watter taal het Tina by die plaasskool geleer? Engels
Tina se suster se naam is______________ . Maaghret
Tina se broor se naam is ______________ Klein At

    Customize    

Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Die perske het 'n klein _______________. pitjie
Die verkleinwoord van kat. katjie
Die muisie het 'n lang ___________. stertjie
My maatjie skryf vir my hierin vir my verjaarsdag. kaartjie
Dit klop vinniger as ek moeg raak. hartjie
Die verkleinwoord van "fout". foutjie
'n Sinoniem vir "vriend". maatjie
Ek trek 'n skoen aan hierdie liggaamsdeel. voetjie
Hierdie troeteldier blaf. hondjie
Ek slaap hierop in die aand. bedjie
As ek dit plant kom daar 'n plantjie op. saadjie
My ma skep vir my 'n stukkie koek hierop. bordjie
Ek praat met hierdie liggaamsdeel. mondjie
My ma pak elke dag vir my hiervan in om eerste pouse te eet. broodjie
Daar is vyf vingers aan hierdie liggaamsdeel. handjie
Die verkleinwoord van kind. kindjie

    Customize    

Omgee vir mens en dier Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

'n Lokval waarin diere gevang word. strik
'n Dokter spesiaal vir diere veearts
Diere wat geslag word vir vleis moet op 'n menslike manier by ________ behandel word. slagpale
Mense wat opgelei is om wilde diere op te pas. wildbewaarders
Dieretuine en _________ behandel nie altyd diere op 'n goeie manier nie. Die diere is dikwels in klein hokke. sirkusse
Die DBV sal diere _______ voordat jy die dier aanneem. steriliseer
Troeteldiere moet gereeld hul inentings kry en _______ word. ontwurm
Ons moet ander mense in _____ neem en besef dat ander mense meer probleme as ons mag hê. ag
Wanneer jy uit jou eie aanbied om iets vir iemand anders doen, sonder om gevra te word. hulpvaardigheid
Die ou mense van 'n gemeenskap wat soms in spesiale sentrums woon. bejaardes

    Customize