Type
Crossword
Description

Vriende in graad twee
Ons vra julle hulp met die eenoog beer
Ons weet dat julle slim dinge leer
help ons om die beer te keer
Die beer is wreed vreeslik
Hierdie beer is vreeslik wreed
Ek weer more terug sweef
Dit is ons reël
Daarom moet ek smeek
Sodat ons weet hoe om weer te kan eet

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Die perske het 'n klein _______________. pitjie
Die verkleinwoord van kat. katjie
Die muisie het 'n lang ___________. stertjie
My maatjie skryf vir my hierin vir my verjaarsdag. kaartjie
Dit klop vinniger as ek moeg raak. hartjie
Die verkleinwoord van "fout". foutjie
'n Sinoniem vir "vriend". maatjie
Ek trek 'n skoen aan hierdie liggaamsdeel. voetjie
Hierdie troeteldier blaf. hondjie
Ek slaap hierop in die aand. bedjie
As ek dit plant kom daar 'n plantjie op. saadjie
My ma skep vir my 'n stukkie koek hierop. bordjie
Ek praat met hierdie liggaamsdeel. mondjie
My ma pak elke dag vir my hiervan in om eerste pouse te eet. broodjie
Daar is vyf vingers aan hierdie liggaamsdeel. handjie
Die verkleinwoord van kind. kindjie

afrikaans Crossword

Type
Crossword
Description

die teenoorgestelde van onselfugtig selfsugtig
pappa ________ my baie met lekkers bederf
ek ry op my ________ na die skaatsplankpark skaatsplank
Aleks het gevra vir n PS maar pappa het ___________ geweier
Lucy was kwaad en ________ vir Piet nors
Ek het my pa ___________ om na my vriend toe te gaan gesmeek
Pappa wou my nie na my vriend toe vat nie, nou voel ek ____________ teneergedruk
Ek is _____________ dat pappa vir my gejok het teleurgesteld
Ek is baie _____________ by die huis verveeld
Ek was baie ______ toe pappa vir my n geskenk gee verras
Ek het n houdingsverandering gemaak om my maats terug te kry houdingsverandering

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Type
Crossword
Description

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis? Coetzees
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry? kerk
Wie is ook in die VGK-kerk? Loisie
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan. sending
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk. kos
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet. Buffel
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is? hartseer
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het. biduur
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________. De Bruyn
Die mense se die dominee het kwaai______________ . honde
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie. erf
Wie het net by die dominee se erf ingeloop? Jakob
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop. deur
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie. huise
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ . oupa
Die dominee se __________ was grys. hare
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai? sopkombuis
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het? Sanna
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik? perdekar
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies. pak
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon. gesig
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________. glimmer
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie. ryloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________. vermink
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________. geloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee. boodskap
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys? gedig
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan? Gariepdam
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon? klaskamerbeheer
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou Cline
Wat is die skoolhoof se van? Roode
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ? Dale
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ? Leonard
Wat is die Engelse juffrou se van ? Cline
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ? Avenant
Wat is die L.O. meneer se van ? Rheeder
Wat is die Biologie meneer se van ? Els
Wat is die MSW meneer se van ? Viljee
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig? agt
Vir wie stel die gedig voor? personeellede
Wat sal Tina vir die koerant teken? spotprente
Hoe voel Tina oor Jakob se dood? hartseer

Woordsoorte Crossword

Type
Crossword
Description

Name van dinge wat ons kan sien, hoor, ruik,proe of voel. selfstandige naamwoorde
Ons gebruik die woord om aan 'n persoon,plek of dier 'n naam te gee. Eiename
'n Versameling goed. versamelname
Voorwerpe wat meervoude of verkleinwoorde het. soortname
Dit verwys na die stof waaruit iets bestaan. massaname
Hoeveelhede word hiermee gemeet. maatname
Die woord vertel vir ons wat gedoen word. werkwoorde
Hierdie woorde dui tyd aan en word saam met werkwoorde gebruik. hulpwerkwoorde
Hierdie "klein woordjies" dui dikwels posisie aan - waar iets is. voorsetsels
Hierdie woord sê hoeveel van iets daar is. telwoorde
Hierdie woord dui aan hoeveelste iets is. rangtelwoorde
Hierdie woorde verbind twee sinne. voegwoorde
Hierdie woord vertel vir ons meer van 'n selfstandige naamwoord. Byvoeglike naamwoord
Hulle vertel vir ons meer van 'n werkwoord. Bywoorde
Ons gebruik hulle in die plek van selfstandige naamwoorde. voornaamwoorde
Meer as een ding. Meervoude

Woordeskat Crossword

Type
Crossword
Description

Ek moet elke oggend my tande? borsel
Ek moet elke oggend my eie ___________ pak. kosblik
In die winter is dit baie _________________. koud
Wanneer ek nie vir die juffrou luister nie, is ek ____________________. ongehoorsaam
Wanneer ek verjaar, kry ek baie _________________. presente
Juffrou het vir my gesê hoveel ______________ ek vir my Wiskunte toets gekry het. persent
_____________ is baie gesond om te eet. groente
Ek hou daarvan om op my ______________ te speel. selfoon
Ek het baie ______________diere by die huis. troeteldiere
Ek moet my __________ mooi gebruik. sakgeld
Ons moet altyd met mekaar ____________. deel
'n Groot ballon waarin mens kan vlieg word 'n _________________ genoem. lugballon
Wanneer ons see toe gaan, vlieg ons met 'n _____________. vliegtuig
Wanneer ek groot is, gaan ek hard werk om 'n _______________ te verdien. salaris
Ek moet elke dag 2liter _____________ drink. water
Jy sal baie _____________ in die hawe sien. skepe
Daar was 'n groot ___________ dolfyne. skool
Die ______________ bye het heuning gemaak. swerm
Die boer _____________ sy oes. ploeg
Wanneer ek iets verkeerd gedoen het moet ek om _______________ vra. verskoning

Die kruppel engel (TINA) Worksheet

Type
Matching Worksheet
Description

Sy weet wat sy wil hê en sy hou by haar besluit. doelgerig
Sy is nie bang om haar biologiese pa geld te gaan vra om verder te leer nie. onverskrokke
Sy besluit om die hele Bybel deur te lees. / Wanneer sy begin met die tjokbrok-projek hou sy enduit daarmee vol. vasberade
Sy vra vir Hanmarie, Loisie en Lindiwe om elkeen by te dra by vir die graad 8-entrepreneursprojek. oortuigend
Stefaans erken haar as sy dogter. dankbaar
Sy kan nie wasgoed met haar hand uitdroog nie. onhandig
Stefaans se ma. Oumies
Tina se ma. Lettie
Jakob se ma Merlin
Hy word per ongeluk deur Oumies se pa doodgeskiet toe hulle gaan jag. Britse soldaat
Hy val in 'n pot kokende pap. Die padloper
Hy word deur Oumies se pa doodgeskiet omdat hy die Boere help. Die man in kakie

SW Graad 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Die minderaal onder die grond wat koolstof is. steenkool
Die volk wat eerste in Suid-Afrika was San
Die mense wat hulle laers sirkel-vormig opgeslaan het Khoikhoi
Baie baie kompakte koolstof Diamant
Hulle het by hierdie plek 'n groot gat met die hand gegrawe Kimberley
Die Khoi-Khoi gebruik hierdie wapen Assegaai
Khoi-khoi het baie bygelowe, hulle aanbid die... maan
Vroue het ______________ versamel bessies
Hierdie mense het daarvan gehou as die San hulle vee steel nie Boere
Jy moet dit dra om stof te keer masker
Hierdie mineraal het fyn vesels wat kan vassit in jou longe asbes
Een van die drie groepe van die Khoi-khoi Strandlopers
Dit beteken om rond te trek nomadies

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

AFRIKAANS SPORT Crossword

Type
Crossword
Description

‘n sport in die water Swem
‘ n wedstryd tussen twee spelers met 'n bal en rakette Tennis
'n sport wat gespeel word met 'n lang, harde stok en 'n bal Hokkie
'n sportsoort vir meisies waar hulle die bal in die net moet gooi Netbal
‘n groot, oop area waar sokker gespeel word Velde
sportsoorte insluitend hardloop, spring en gooi Atletiek
tenniswedstryde word op hierdie platform gespeel Bane
baie verskillende sportsoorte Sportsoorte
beroemde sportmense Sportheld
n voorwerp wat gebruik word om die bal in tennis te slaan Raket
n harde, houtvoorwerp wat gebruik word om die bal in krieket te slaan Kolf
baie rondes wat tydens 'n sport gespeel is Wedstryde
n sport waar die doel is om die bal in die net te skop Sokker
wanneer jy in die wedstryd speel Deelneem
n binnenshuise spel waar jy die bal teen die mure slaan Muurbal