Hoekom is Yayeri so goed? Word Search
Type
Word Search
Description

dankbaar
borsel
wakker
oggend
skoon
ouers
groet
oupa
ouma
mooi

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry.
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was.
Die Groot Muur van China is (baie oud)
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe)
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies
In die Groot Koraalrif is baie (vis)
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien.
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom.
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika.
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie
Die (goed) plek in die wereld is Italy
Ons sien twee (leeu) in die bosveld
Op die tafelberg die mis is (wit)
Die boot van Mauritius was( blou)
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop.
al my (ouma) is op vakansie
al my (oupa) is in Spain nou

Taalleer Hersiening No.1 Crossword

Taalleer Hersiening  No.1 Crossword
Type
Crossword
Description

Verkleining van die woord tussen hakies- Die seun dra 'n (broek).
Gee die meervoud van die woord tussen (hakies). Pa en Oupa dra (hemp).
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die stoel (op wat) Oupa sit, is stewig.
Gee een woord. My (ma se suster) gaan saam met ons vakansie hou.
Gee die verkleining van die woord tussen hakies. Die kinders bou (torings) op die strand.
Intensiewe vorm van die woord tussen hakies. Pa is 'n (vet) man.
Intensiewe vorm - Die speelgoedpop was (goedkoop)
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die pa is (oud) as die ma.
Gee die korrekte samestelling. Die seuns dra (kind + skoene).
Gee die regte vorm van die woord tussen hakies. Deon Meyer skryf die (goed) speurverhale.
Kies die korrekte antwoord. Die meisie oor(wie/wat) hy skryf is 'n Suid-Afrikaner.
Die man (wie/wat) die boek skryf het in Klerksdorp grootgeword.
Voltooi die sin met die korrekte lidwoord in die oop spasie. Om (...) mens te laat lag, moet jy snaaks wees.
Korrekte lidwoord. Ek het (...) beste tyd van my lewe.
Gee die intensiewe vorm. Dit was 'n (lekker) burger.
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ek is mal oor (rooster) tamaties.
Skryf die getal in woorde. (40)
Vul die ontbrekende voorsetsel in. Hulle het mekaar _____ 'n vriend ontmoet.
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. "As jy 'n (uitstaan) diens lewer, sal mense jou ondersteun.
Gee die antoniem vir die woord tussen hakies. Om 'n besigheid te bestuur moet jy (ongeduldig) wees.
Gee 'n persoonsnaam van die woord tussen hakies. (Iemand wat 'n winkel bestuur.)

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Die kruppel engel   (Tina) Crossword
Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman?
Wat is die hoofkarakter se van?
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam?
Wat is haar biologiese pa se van?
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma?
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa?
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma.
Tina het bruin ___________________ oë.
Tina het _________lippe.
Tina het 'n _________ neus.
Tina het nie ______________ hare nie.
Tina het ___________bene.
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas.
Die plaasskool se naam is ______________.
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer?
Tina is na ouma _____________ vernoem.
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem?
Waarheen wil Tina wegloop?
Wie is Tina se grootmaakpa?
Wat is Tina se sussie se naam?
Wat is Tina se boetie se naam?
Wat is Tina se ma se naam?
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon?
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry?
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur?
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra?
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was?
Jakob steek vir Tina met 'n ...
Jakob is ______ jaar ouer as Tina.

Woordeskat Crossword

Woordeskat Crossword
Type
Crossword
Description

Ek moet elke oggend my tande?
Ek moet elke oggend my eie ___________ pak.
In die winter is dit baie _________________.
Wanneer ek nie vir die juffrou luister nie, is ek ____________________.
Wanneer ek verjaar, kry ek baie _________________.
Juffrou het vir my gesê hoveel ______________ ek vir my Wiskunte toets gekry het.
_____________ is baie gesond om te eet.
Ek hou daarvan om op my ______________ te speel.
Ek het baie ______________diere by die huis.
Ek moet my __________ mooi gebruik.
Ons moet altyd met mekaar ____________.
'n Groot ballon waarin mens kan vlieg word 'n _________________ genoem.
Wanneer ons see toe gaan, vlieg ons met 'n _____________.
Wanneer ek groot is, gaan ek hard werk om 'n _______________ te verdien.
Ek moet elke dag 2liter _____________ drink.
Jy sal baie _____________ in die hawe sien.
Daar was 'n groot ___________ dolfyne.
Die ______________ bye het heuning gemaak.
Die boer _____________ sy oes.
Wanneer ek iets verkeerd gedoen het moet ek om _______________ vra.

Die Kruppel Engel (Tina Louw) Crossword

Die Kruppel Engel (Tina Louw) Crossword
Type
Crossword
Description

Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was?
Tina is _____________ soos haar ma.
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer?
Wat is Tina se sussie se naam?
Die plaasskool se naam.
Die hoofkarakter se biologiese pa.
Tina se ma se naam is Ma _____________.
Tina het _____________ lippe.
Tina het bruin _____________-vormige oë.
Die taal van onderrig op die plaas.
Die hoofkarakter in die roman.
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur?
Haar biologiese pa se ras.
Jakob steek vir Tina met 'n geroeste _____________.
die afstammeling van die hoofkarakter se ma.
Tina het 'n _____________ neus.
Tina se boetie.
Waarheen Tina wil wegloop.
Tina se bene word so beskryf.
Die naam van die plaas waar Tina-hulle woon.
Tina is die _____________ in haar graad 7-klas.
Tina se grootmaakpa.
Waarvoor Tina vir Stefaans gevra het.
Tina het nie _____________ hare nie.
Tina se ouma word so deur die plaasmense genoem.
Jakob is _____________ jaar ouer as Tina.

Lara se blokkiesraaisel Crossword

Lara se blokkiesraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Waarmee borsel jy jou tande?
Waarmee vee jy die vloere?
Waarop maak mamma die kos gaar?
Waar bly jy?
Hoe oud is jou boetie?
Wat is jou naam?
Wat is Ouma Ella se van?
Hoeveel nefies het jy?
Hoeveel niggies het jy?
Wat dra jy aan jou arm wat sê hoe laat dit is?
Wat noem jy die bril wat jy in die somer dra vir die son in jou oë?
Kinders in Brackenfell Laerskool word so genoem.

Prente blokraai Crossword

Prente blokraai Crossword
Type
Crossword
Description

In watter vertrek kry jy dit?
In watter vertrek kry jy dit?
..... en vurk.
Waar gebruik jy dit?
Waaruit drink jy dit?
Waarin maak jy dit?
In watter vertrek sal jy dit kry?
Waarop gebruik jy dit?
Waarin gooi jy afvalpapier?
Strykyster en?
Waarvan hang dit?
Jy lees daaruit.
Waar bêre jy dit?
In watter vertrek kry jy dit?
Wat noem jy dit?
Wat maak jou in die oggend wakker?
en stoel?
Waar gebruik jy dit?
Wat hang voor die venter?
Waar bêre jy dit?
Wat noem jy kussings, lakens, komberse ens?
borsel en....?
koppie en ...... ?

manlik en vroulik Word Search

manlik en vroulik Word Search
Type
Word Search
Description

mannetjieskat
leeumannetjie
onderwyseres
skoonsuster
onderwyser
leeuwyfie
Bruidegom
wyfiekat
varkbeer
koningin
wewenaar
vriendin
verskalf
varksog
aktrise
weduwee
bulkalf
bokooi
bokram
merrie
monnik
akteur
heldin
koning
vriend
mevrou
meneer
tannie
niggie
dogter
hings
jodin
bruid
swaer
koei
jood
held
teef
reun
haan
dame
heer
neef
seun
vrou
ouma
oupa
bul
non
hen
oom
man
ma
pa

Blokkiesraaisel: Geslag Crossword

Blokkiesraaisel: Geslag Crossword
Type
Crossword
Description

Koning -
Vriend -
Ouma -
Vrou -
Prins -
Buurman -
Moeder -
Ooi -
Sportman
Neef -

Afrikaans Crossword

Afrikaans Crossword
Type
Crossword
Description

Ons is ___ , die mense buite.
Hy het ___ geld, sy het min
Ek is groot, die baba is ___ .
My pen is êrens; ek kry dit ___ nie.
praat mooi, moenie ___ praat nie.
Myne is verkeerd, syne is ___.
Ek is ___ , sy is onseker.
Die boek is ___; die koerant is toe
As jy nie ___ nie, dan verloor jy.
Die boek is dik, die kkoerant is ___.
Die vrou is jonk; die man is ___.
Het jy dit ooit gesien? Nee, nog ___ nie.
Haar rok is ___; myne is lank
Die meisies lyk ___; die seuns lyk anders.
Ek draf in die ___ en werk in die aand.
Gaan dit ___ of slegter?
Ek gooi ___; hy gooi mis.
Hy voel ___; sy voel sleg.