Type
Matching Worksheet
Description

As kind, het juf/mnr een bees, 7 katte, 3 honde, 'n vlakvark en hase as troeteldiere gehad? Juf. S. van Huyssteen
Het klavier gespeel in laerskool Mnr.E.Barkhuysen
Wildewaarder Juf.E.van Lingen
As Juf/Mnr te veel praat dan lisp Juf/Mnr Juf.H.Thumser
Speel altviool Juf.J.Marx
Hekel Juf.M.Hugo
Noord-Wes tennis gespeel Mnr.P.van Huyssteen
Vlieg kompeterent duiwe Mnr.S.Thiart
Ballet Tannie Ester
Juf/Mnr se hond het 3 bene Juf.Z.Koen
Juf\Mnr het as kind gedink Juf/Mnr is Mary Poppins om van die dak af te spring na Juf/Mnr die fliek gekyk het Juf.L.Stander
Gimnastiek Juf.I..Cloete

EGGO Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is Juf. Rika se middelnaam? Hendrika
Wat is Mnr. Beket se volle name? (nie van nie) JohannesHermanus
Wat is Juf. Carmen se gunsteling rugbyspan? Cheetahs
Gr. 9 registeronderwyser. Corlea
Wat sou Juf. Patsy haar derde kind gnoem het as sy n derde kind gehad het? Corne
Watse parfuum gebruik Juf. Leandri? ParisHilton
Mnr. Riaan se gunsteling brand? Jeep
Watse tandepasta gebruik Juf. Jomari? Aquafresh
Lerato se van. Thitha
Juf. Melissa se gunsteling sanger? JessieJ
Met watse kar ry Juf. Ronel? Fortuner
Watse bril het Mnr. Brand? Jericho
Juf. Anel se gunsteling boek in die Bybel Jesaja
Waar bly Juf. Corlea? Rooikraal
Wat is Juf. Carien se hond se naam? Poenie
In watse skool was Juf. Amanda? HoerskoolAmanzimtoti
Hoe oud is Juf.René? Drieenvyftig
Is Juf. Karien se baba 'n seuntjie of n dogtertjie? Verrassing
Mnr. Niel se gunsteling fliek Thor
Hoeveel kinders is in Juf. Danelle se klas? Negentien
Hoe lank is Tannie Leonie? Sesvoettien
Juf. Estelanie se nooiensvan? Vorster
Juf. Lene se eerste liefde? Willem
Waar is Juf. Mijanda gebore? Aliwal

GRAAD 9 LETTERKUNDE: "Suurlemoen" en "Vyftien" Crossword

Type
Crossword
Description

Naam van die band. Suurlemoen
Wat het die beskadigde rugbytruie gekos? twintigduisend
Wie het hulle altyd in die moeilikheid laat beland? Zane
Van wie hou Liezl? Tiaan
Die band het aan "The ___ of the bands" deelgeneem. battle
Waarheen sou Liezl saam met Zane gegaan het? Fliek
Die musiekonderwyser se van. Marx
Waar is Tiaan se pa? dood
Zane het sy ___ met Tiaan verbreek. vriendskap
In die gedig, "Vyftien", hoe oud was die spreker toe sy gedroom het om 15 te wees? vyf
Sy het gedink 15 is die ___ tyd. perfekte
Sy was egter ___ met 15, want niks wou reg uitwerk nie. teleurgesteld
Sy het gedink 15 is 'n groot ___. avontuur
Sy beskryf haar jong lewe as 'n ___ tyd. onskuldige
Wie het haar uitgetrap as sy laat is? ouers
By wie het sy dalk gesien 15 lyk na 'n wonderlike ouderdom? suster
sy wens nou om "een-en-___" te wees. twintig

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Type
Crossword
Description

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis? Coetzees
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry? kerk
Wie is ook in die VGK-kerk? Loisie
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan. sending
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk. kos
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet. Buffel
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is? hartseer
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het. biduur
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________. De Bruyn
Die mense se die dominee het kwaai______________ . honde
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie. erf
Wie het net by die dominee se erf ingeloop? Jakob
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop. deur
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie. huise
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ . oupa
Die dominee se __________ was grys. hare
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai? sopkombuis
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het? Sanna
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik? perdekar
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies. pak
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon. gesig
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________. glimmer
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie. ryloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________. vermink
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________. geloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee. boodskap
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys? gedig
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan? Gariepdam
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon? klaskamerbeheer
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou Cline
Wat is die skoolhoof se van? Roode
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ? Dale
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ? Leonard
Wat is die Engelse juffrou se van ? Cline
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ? Avenant
Wat is die L.O. meneer se van ? Rheeder
Wat is die Biologie meneer se van ? Els
Wat is die MSW meneer se van ? Viljee
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig? agt
Vir wie stel die gedig voor? personeellede
Wat sal Tina vir die koerant teken? spotprente
Hoe voel Tina oor Jakob se dood? hartseer

Troeteldiere Crossword

Type
Crossword
Description

Die troeteldier hou van wortels en het lang ore. haas
Hy woon in a bak water. vis
Is die troeteldier mens se beste vriend? hond
Die troeteldier het vere en kan vlieg. voël
Die troeteldier is klein en kan in a hok gehou word. hamster
Die troeteldier loop baie stadig en dra sy huis op sy rug. skilpad
Die troeteldier het nie 'n pels nie. Hy is lank en glad en hy sis. slang
Jy kan op hom ry. Ons noem die geluid wat hy maak: runnik. perd
Hy kan hoog swaai aan 'n tou. aap
Hy kan hoog spring en land altyd op sy pote. Hy miaau. kat

Meervoude en Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Groot slang, klein ———- slangetjie
Gesin se meervoud gesinne
graf se verkleining graffie
Boor (drill) se verkleinwoord bore
Ogie se meervoud ogies
Aap se meervoud ape
oog se meervoud oe
groot skaap, klein ------- skapie
Een bok, twee ----- bokke
safari se verkleinwoord safari'tjie
Honde se verkleinwoord (be aware it is a plural already) hondjies
Koppe se verkleinwoord Koppies
Vakansie se verkleinwoord vakansietjie
'n klein potlood ---- potloodjie
arm se verkleining armpie
Die verkleining van 'som' sommetjie
gif se meervoud giwwe
boot se meervoud bote
present se meervoud presente
Een vliegtuig, twee ---- vliegtuie
Een duif, vyf ----- duiwe

f en v hersiening Crossword

Type
Crossword
Description

Hiermee kan jy van een land tot die volgende vlieg, wat is dit? Vliegtuig
Baie rook kom uit hierdie gebou. Fabriek
Iemand wat ander help is... gaaf
Met wat is 'n voel bedek? vere
Wat het twee wiele en 'n ketting? fiets
Ek ..... die papier en gooi dit in die drom Frommel
Dis Biebie, kalla en ... vlooi
Wanneer dit beurtkrag is, gebruik ons 'n ... Flits
Sy het gehardloop, laat die ...... staan. stof
Watter diertjie swem in die see? vis
Die juffrou het gese ons mag .... maar nie raas nie. fluister
een, twee, drie... vier
Watter klank maak 'n hond? blaf
Watter dier se brein is so groot soos jou pinkie se nael? volstruis

Fiela se kind die drama Eerste bedryf Toneel 2 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie, het Fiela gedink, ry in die vreemde perdekar rond? smouse
By wie het Fiela die volstruiswyfie gekoop? Koos Wehmeyer
Wat bou Benjamin as stokperdjie? skuite
Waarheen is die perdekar op pad? Wolwekraal
Wie, het Selling gedink, ry in die vreemde perdekar? predikers
Wat is die rede vir die twee mans se besoek? sensusopname
Waarmee boer die Komoeties hoofsaaklik? Volstruise
Aan watter kerk behoort Fiela se gesin? Independent kerk
Aan wie het Fiela gewoonlik velle verkoop? Rossinski
Benoem die beeldspraak: "’n Ooi wat lam weggegooi het, draai nie om nie" Metafoor

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman? Tina
Wat is die hoofkarakter se van? Louw
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam? Stefaans
Wat is haar biologiese pa se van? Marais
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma? Karretjiesmense
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa? witmense
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma. kort
Tina het bruin ___________________ oë. amandelvormige
Tina het _________lippe. punt
Tina het 'n _________ neus. punt
Tina het nie ______________ hare nie. kroes
Tina het ___________bene. kierie
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas. slimste
Die plaasskool se naam is ______________. Rising Star
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Tina is na ouma _____________ vernoem. Martina
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem? Oumies
Waarheen wil Tina wegloop? Kaapstad
Wie is Tina se grootmaakpa? Pa At
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Wat is Tina se boetie se naam? Klein Attie
Wat is Tina se ma se naam? Lettie
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon? Coetzeerus
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry? Engels
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra? geld
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Jakob steek vir Tina met 'n ... geroeste mes
Jakob is ______ jaar ouer as Tina. drie

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

Blokkiesraaisel: Menseregte en die Grondwet Crossword

Type
Crossword
Description

Die basiese regte wat elke mens het om regverdig beandel te word en vry te kan leef. menseregte
Die aartsbiskop en anti-apartheidsaktivis wat vir Suid-Afrika die naam "reenboognasie" gegee het. Desmond Tutu
Die gebruik van iemand of iets wat jou op 'n onregverdige manier help. uitbuiting
Die tref van onderskeid deur een mens/groep anders as 'n ander mens/groep te behandel. diskriminasie
Die hoogste wet van Suid-Afrika. Grondwet
'n Standpunt van die regte van 'n groep mense. handves
Die ideaal van gelyke behandeling tussen mans en vroue. Geslagsgelykheid
Niemand mag jou doodmaak nie. Hierdie is die reg tot ____. lewe
Nie die staat of enigeiemand anders mag jou pos oopmaak, jou e-posse lees of na jou telefoonoproepe luister sonder jou toestemming nie. Hierdie is die reg tot ____. privaatheid
Howe wat genader word met klagtes ten opsigte van diskriminasie, teistering en haatspraak. gelykheidshowe
Onwettige en oneerlike optrede, veral deur iemand met mag of gesag. korrupsie
________ beskerm jou teen die skending van jou regte. Beskermingsagentskappe