This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Manlik vir tannie
Voeg ‘n voorvoegsel voor ‘mors’
Aarde + Appel
Voeg ‘n agtervoegsel agter ‘huil’
Voeg ‘n voorvoegsel voor ‘seker’
Vroulik vir ‘bruidegom’
English word for ‘kelnerin’
Manlik vir ‘teef’
Voeg ‘n agtervoegsel agter ‘waar’
English word for ‘ongeluk’
Oos + Wind
Druif + sap
Afrikaans derivative for ‘verstaan’
Afrikaans derivative for ‘besoek’
Manlik vir koei