This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Een avokado, baie___
Meervoud vir haelbui
Een geoloog, twee___
Diagram se meervoud
Selfoon se meervoud
Groot plaas, klein___
Dialoog se meervoud
Erf se meervoud
Skoonheid se meervoud
Liedere se enkelvoud
Ideale se enkelvoud
Brûe se enkelvoud
Filosoof se verkleining
Een duvet, baie___
Waterkar se meervoud
Hingste se enkelvoud
Firma se verkleining
Reënboog se meervoud
Een ballon, baie___
Klas se verkleining