This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 29 clues. Answers range from 3 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Teenoorgestelde van "min"
Afrikaans vir "few"
Teenoorgestelde van "oud"
Teenoorgestelde van "minste"
Nie veilig nie
Nie voor nie, maar.....
Teenoorgestelde van "koud"
Nie meer lewendig nie
Afrikaans vir "far"
Nie netjies nie
Teenoorgestelde van stadig
Eerder _____ as laat
Nie maklik nie
"Tidy" in Afrikaans
Nie wild nie
"Alive" in Afrikaans
Teenoorgestelde van "maer"
Eerder _____ as laat
Nie ryk nie
"Wealthy" in Afrikaans
Teenoorgestelde van "lig"
Nie nat nie
Teenoorgestelde van "laag"
Nie vinnig nie
Nie lelik nie
"False" in Afrikaans
Teenoorgestelde van "veilig"
"Low" in Afrikaans
Nie swaar nie