Description

Henry.... het baie swaar geloop en was vir jare die sekretaris van die Raad
Vernon .... was die eienaar van die eerste bioskoop in Pniel
Eddie .... was die enigste seun van Aunty Fia en Uncle Edward en hulle was die eienaars van 'n winkel.
Gerald ... was Dorothea se skoolhoof en het SA verteenwoordig by die Paralimpiques
David .... was 'n onderwyser van Chappel Straat in Kaapstad
Pieter .... was 'n umpire vir Pniel se krieket klub
Uncle Sinny .... was getroud met Aunty Girlie November
Vernie .... was gehoor gestremd, maar kon baie vinnig hardloop
Danny ... kon goed dans en het vir Vernon Myburgh help vrugte pak in die ou bioskoop.
Gerald .... was 'n PT en Sang onderwyser by Pniel Laerskool
Sandra ... en haar man Ruben, hou saam skool by Pniel Laerskool
Meester Boetie .... het die St.6'e altyd "The Slave's Dream" geleer.
Sam .... was die eerste eienaar van 'n motor in Pniel
Clive .... was vinnig en kon goed rugby speel
Willie ...... het in Middelstraat gebly, het planke gesaag en was vir jare 'n diaken
Franklin ....... het eers groente en vrugte gery en was 'n mede-eienaar van 'n klub in Cloetesville
George .... was vir jare 'n onderwyser in Franschhoek
Percy ... kon goed die banjo speel
Charlie .... was 'n voorspoedige vrugte handelaar van Pniel
Walter .... het 'n vrugteplaas in Ceres
Vera .... het pragtige kinders gehad en het destyds teen die berg gebly
Ernest .... kon enige masjien regmaak
Charles ..... was ook 'n suksesvolle vrugte handelaar en het teen die rivier gebly
Brian .... kon vinnig hardloop en het ook goed rugby gespeel
Pieter ... was met Merle Meyer getroud en is onlangs oorlede
Andrew ..... het 'n protea plaas bedryf
Hilliard .... kon baie stories versin maar kon goed rugby speel
Uncle Ernest .... was getroud met Aunty Doerien, het die groot trom in die Brigade gespeel en het by RFF gewerk
Uncle Hennie .... was 'n suksesvolle bouer
Jean ..... het in die middelstraat gebly en is op 'n jong ouderdom oorlede
Sammy .... bly nou in Kylemore en is getroud met Elaine
Edwin .... 'n netjiese meester is die broer van Joy, 'n juffrou van Pniel
Henry .... het in Drydocks (Skouershok) gebly
Basil ... het in die Bo-Kloof gebly, in die huis waar Janine en William Myburgh ook gebly het
Willem Hendricks alias .... het in Middelstraat gebly en het vir Meester Gerald help vis verkoop
Boetie .... beter bekend as Andrew Cyster, was 'n kranige krieketspeler
Pieter ... het 'n vark gesteel, dit blou geverf en gese dis syne
John .... was goed met groente plant in die tuinpad van destyds
John .... het vir funksies blomme gerangskik en spyseniering gedoen en ook hare gesny
Die kinders was altyd bang vir Aldrid ....
Ta Dina .... was die Meyers van Johannesdal se ouma
Dennis .... was in 'n motor ongeluk, maar kon nog steeds goeie bouwerk doen
Willie ..., Meester Andrew se oudste seun, was 'n uitstekende krieketspeler
Eric ... is met Evelyn getroud en bly in die onder Kloof
Cedric .... oudste seun van Aunty Julia en Uncle Lot, bly nou in Worcester
Archie ...., die teenoorgestelde van regs
Sam ...., getroud met Constance, het sy familie se slaghuis bedryf
Johnny ...was die pa van Gerald Cyster
Meester Johnny ..... was ook 'n onderwyser by Pniel Laerskool
Joey ..... was getroud met Isak Lackay van die Onder Kloof
Uncle Sammy ..... was met Aunty Louis getroud en het in die Middelstraat gebly
Clifford .... , Uncle Jeffrey en Aunty Maria se oudste seun, getroud met Denise Denyssen, was 'n goeie bouer en kranige rugby speler
Attie ..... het graag los werkies vir mense gedoen
Sally .... het aan die Katolieke Kerk behoort
Johnny ...., het steil hare gehad, was die pa van Johnlin , en getroud met Aunty Lilly wat klere gemaak het in Middelstraat
George .... was getroud met Ethel Robyn
Charlesie ..... Denyssen was getroud met Marlene Cyster
Archie .... is getroud met Juffrou Martha en is die pa van die dokters tweeling
Karel(........) Cyster was getroud met aunty Lo en het met al hul kinders na Australie geimmigreer
Uncle Ennie ....., kon baie vinnig hardloop ena was die oupa van Esmie en Arlene Williams
Adam .... het langs Missies Arendse se winkel in Onderstraat gebly
Uncle Johnnie .... was 'n vrugtehandelaar en getroud met Aunty Henna
Aunt Sera ...... was die ma van Reggie, Ruben en Joy
Millie wat met Gaby Solomons getroud is, se ouma was bekend as Ta .....
Eleanor ......, die teenoorgestelde van sustertjie
Gienie ..... het vroeer jare ice blocks in Pniel verkoop

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Die sonnestelsel

Crossword

BLOKKIESRAAISEL

Crossword

Frequently Asked Questions

What is a crossword?

Crossword puzzles have been published in newspapers and other publications since 1873. They consist of a grid of squares where the player aims to write words both horizontally and vertically.

Next to the crossword will be a series of questions or clues, which relate to the various rows or lines of boxes in the crossword. The player reads the question or clue, and tries to find a word that answers the question in the same amount of letters as there are boxes in the related crossword row or line.

Some of the words will share letters, so will need to match up with each other. The words can vary in length and complexity, as can the clues.

Who is a crossword suitable for?

The fantastic thing about crosswords is, they are completely flexible for whatever age or reading level you need. You can use many words to create a complex crossword for adults, or just a couple of words for younger children.

Crosswords can use any word you like, big or small, so there are literally countless combinations that you can create for templates. It is easy to customise the template to the age or learning level of your students.

How do I create a crossword template?

For the easiest crossword templates, WordMint is the way to go!

Pre-made templates

For a quick and easy pre-made template, simply search through WordMint’s existing 500,000+ templates. With so many to choose from, you’re bound to find the right one for you!

Create your own from scratch

  • Log in to your account (it’s free to join!)
  • Head to ‘My Puzzles’
  • Click ‘Create New Puzzle’ and select ‘Crossword’
  • Select your layout, enter your title and your chosen clues and answers
  • That’s it! The template builder will create your crossword template for you and you can save it to your account, export as a word document or pdf and print!

How do I choose the clues for my crossword?

Once you’ve picked a theme, choose clues that match your students current difficulty level. For younger children, this may be as simple as a question of “What color is the sky?” with an answer of “blue”.

Are crosswords good for students?

Crosswords are a great exercise for students' problem solving and cognitive abilities. Not only do they need to solve a clue and think of the correct answer, but they also have to consider all of the other words in the crossword to make sure the words fit together.

Crosswords are great for building and using vocabulary.

If this is your first time using a crossword with your students, you could create a crossword FAQ template for them to give them the basic instructions.

Can I print my crossword template?

All of our templates can be exported into Microsoft Word to easily print, or you can save your work as a PDF to print for the entire class. Your puzzles get saved into your account for easy access and printing in the future, so you don’t need to worry about saving them at work or at home!

Can I create crosswords in other languages?

Crosswords are a fantastic resource for students learning a foreign language as they test their reading, comprehension and writing all at the same time. When learning a new language, this type of test using multiple different skills is great to solidify students' learning.

We have full support for crossword templates in languages such as Spanish, French and Japanese with diacritics including over 100,000 images, so you can create an entire crossword in your target language including all of the titles, and clues.