This printable crossword puzzle has 12 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Colette se nooiensvan
Waar Colette en Kirsten ontmoet het
Colette se beroep
Colette en Kirsten kuis al vir soveel jaar
Die bruidjie verjaar in
Die strooimeisie ken Colette al van graad twee af
Die strooimesie en Colette gaan graag saam op strandvakansies en fietsry ritte
Die strooimeisie en Colette het saam studeer
Colette se aanstaande sussie en strooimeisie
Colette gaan haar binnekort begin Ma noem
Die vrou wie vandag gereel het
Die Dreyer troue is in