Type
Word Search
Description

Rotse
Woud
Bergreeks
Heuwels
Berge
Bome
See
Rivier
Dam
Water
Plante
Blomme

Fisiese kenmerke van SA Crossword

Type
Crossword
Description

Dinge in die natuurlike omgweing, soos riviere en berge Fisiese kenmerke
Hoë, plat binnelandse dele van 'n land plato
Waar die see en land bymekaar kom kus
Laagliggende land wat naby die see is kusvlakte
'n Steil heilling tussen 'n plato eb 'n laer gebied platorand
'n Inham of duik in die kuslyn Baai
'n Stuk hoëland wat in die see inloop Kaap
'n Groep of ketting van berge bergreeks
Die hoogste punt van 'n berg bergspits
'n Hoër gebied wat nie so groot soos 'n berg is nie Heuwel
'n Lae gebied tussen heuwels en berge Vallei
Die begin van 'n rivier of spruit oorsprong
Waar die rivier begin mond
'n Klein riviertjie spruit
'n Spruit of rivier wat in 'n groter rivier invloei sytak
Die gebied waar die rivier sy water vandaan kry opvanggebied
Al die riviere en spruite in 'n opvanggebied rivierstelsel

MAPUNGUBWE HERSIENING Crossword

Type
Crossword
Description

MAPUNGUBWE IS PLEK VAN DIE.... JAKKELS
PROVINSIE WAAR MAPUNGUBWE GELEë IS. LIMPOPO
BERGREEKS NABY MAPUNGUBWE SOUTPANSBERGE
MENSE VAN MAPUNGUBWE HET 'N ..... LEWENSSTYL. GESETELDE
ONTVANGER VAN DIE ORDE VAN MAPUNGUBWE. MANDELA
GOUE SIMBOOL VAN KRAG EN MAG. RENOSTER
PLEK WAAR KONINGS GEBLY HET. HEUWEL
PLEK WAAR GEWONE MENSE GEBLY HET. VALLEI
ORGANISASIE WAT BESLUIT OOR WêRELDERFENISGEBIEDE. VVO
WêRELDERFENISGEBIED IN KAAP. TAFELBERG
WIND WAARMEE MENSE NA AFRIKA GESEIL HET. MONSOON
BOOT WAARMEE HANDELAARS NA AFRIKA GESEIL HET. DAUS
AFRIKA-MENSE WAT GELOOF EN TAAL VAN HANDELAARS OORGENEEM HET. SWAHILI
GLASKRALE KOM VANAF,,, INDIë
PORSELEIN ERDEWERK VANAF... CHINA
KONING BLY OP DIE HEUWEL NABY AAN DIE .... VOORVADERGEESTE
HANDELAARS WOU DIT VAN MAPUNGUBWE SE KONINGS Hê. IVOOR
HANDELAARS WOU DIT VAN MAPUNGUBWE SE HEERSERS Hê. GOUD

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

In die Natuur Word Search

Type
Word Search
Description

BOME
BERGE
STRAND
SOOGDIERE
VISSE
GROND
PLANTE
YSBERG
RIVIER
WOESTYN
OERWOUD
STERRE
PLANEET
MAAN
INSEKTE

Wereld Erfenis Gebiede in Suid-Afrika Crossword

Type
Crossword
Description

Maksimumsekuriteitgevangenis - Nelson Mandela Robbeneiland
Die grootste riviermondingstelsel in Afrika iSimangaliso-vleilandpark
Fossiel Hoinide: Sterkfontein, Swartkrans en Kromdraai wieg van die mensdom
Die geografiese kenmerke van die Drakansberge uKhahlamba-Drakensbergpark
'n Gebied wat op die Noordelike grens van Suid-Afrika gelee is Mapungubwe
Die Kaapse floraryk Kirstenbosch
Die grootste en diepste impakkrater op aarde Vredefort-koepel
Bergagtige woestyn in die Noordweste van Suid-Afrika Richtersveld
Kulturele landskap op die grens tussen Suid-Afrika en Botswana gelee Khomani
'n Reeks van klein berge en heuwels Baberton Makhonjwa-Berge

Habitatte Crossword

Type
Crossword
Description

'n Habitat is die _____ waar 'n plant of dier lewe. Plek
Daar is verskillende tipes habitatte soos _______, bos, riviere en see. grasveld
Diere moet 'n habitat hê vir kos, _____ 'n plek om te skuil. water
'n Vis se habitat sal of in die see of in 'n ____ wees. Dam
Waar of onwaar, mense het nie habitatte nie? Onwaar
Die aarde het baie habitatte vir die klomp verskillende ________ dinge wat daar bly. lewende
n Organisme se _________ habitat het alles wat dit nodig het om te lewe. natuurlike
Party diere en plante se habitat is 'n ______ of grot omdat hulle koeler, skaduryke areas verkies. woud
Waterplante kom gewoonlik naby riviere, mere of ___________voor vleilande
Party diere gebruik hul habitat om van _____ af weg te kom gevaar

Hersiening Kwartaal 3 Crossword

Type
Crossword
Description

Plante wat van nut is vir mens en dier Nuttige plante
Die plant word as 'n pes gesien onkruid
Hierdie tipe plant is nie inheems nie indringer
'n Waterplant wat vernietig moet word Hiasint
'n Deel van die knapsekêrel wat aan ons kouse kleef Weerhakies
Hierdie plant is aangepas om in baie droë omstandighede te groei Xerofiet
Die omgewing waarin 'n hidrofiet groei water
'n Voorbeeld van 'n mesofiet mielieplant
Deel van die xerofiet wat vog stoor stingels
Skelet binne die liggaam Endoskelet
Die grootste been in die menslike liggaam femur
Die stof waarvan 'n eksoskelet gemaak word chitien
Die voorste punt van die erdwurm koplappie
Erdwurms leef hoofsaaklik van......... verrotte plante
Die reptiel gooi sy vel af vervel
Reptiele eet meestal vleis karnivoor
'n Akkedis se habitat rotse
Huidbedekking van die akkedis skubbe
'n Insek gebruik dit om mee te voel antenna
Die groep diere waaraan die insekte behoort geleedpotiges
Hierdie tipe oë onderskei lig,donker en beelde saamgestelde oë
Die aantal pote van 'n spinnekop agt
Die by lê die eiers koningin
Die bye versamel hierdie vloeistof van blomme nektar
Die vorm van 'n sel in die byekorf seshoekig
Die aarde se baan om die son wentelbaan
Die son oefen________op die planete uit swaartekrag
Die aarde se beweging om die son veroorsaak__________ seisoene
Dag en nag is oral op die Aarde ewe lank ewening
'n Jaar wat n ekstra dag bevat skrikkeljaar

WOORD SOEK Word Search

Type
Word Search
Description

tsoenami
orkaan
wildreservaat
natuurrampe
sneeu
plante
oseaan
rivier
reen
son
berg
groente
vrugte
hokkie
rugby
sokker
gras
blom
boom
haas
kat
hond
vis
leeu

Graad 4 Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Gooi iemand met water natspat
Olifante doen dit met hulle ore flap
Die bekendste liggaamsdeel van die olifant slurp
Mandla sê Olifant se slurp is ______________ verstommend
Die dier met die reuse ore Olifant
Die geluid wat 'n olifant maak trompetter
Dit klink so as mens hard teen iets vasloop KADOEF
Die dier met die kolle en die lang nek Kameelperd
Kameelperd eet die ___________ blare in die boomtoppe sappigste
Iets wat nie Kameelperd se tong steek terwyl hy eet nie dorings
Waterbok se kleur is __________ grys
Die naam van die bok Waterbok
As mens rooi word in jou gesig van skaamte bloos
Hang dit op die draad om droog te word wasgoed
Waterbok ____________ saggies in die bos rond sluip
Mandla was nie gelukkig nie ongelukkig
Mandla se ma sê dat almal iets ______________ het spesiaal
'n Ander woord vir uitrek strek
'n Ander woord vir 'n stroom water rivier
'n Groep bome bos
Olifant pluk dit van die bome af vrugte
Mandla kry 'n soen op sy _____________ voorkop
Om stil te wees hou Waterbok ______________ veilig
Ma wil Mandla optel en ________________ rondswaai
Daarsonder sal jy nooit goed wees in iets nie oefening

Hydropower Crossword

Type
Crossword
Description

Place where hydropower energy is stored dam
Hydropower is the _______________ way to generate energy today. cheapest
Hydropower energy requires flowing ________ water
Animals that get caught in turbines fish
Means by which energy is delivered to your homes (2 words) power lines
Disadvantage of this type of energy space
Advantage to this type of energy Clean
Where dams are located river
The country uses that his type of energy the most China
The mechanism inside the dam that allows water through (2 words) Control gate
What begins the process of generating energy turbine
What generates the energy Generator
The very first hydropower plant was build here (2 words) Niagra Falls
A turbine spinning creates this sparks