This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die visse swem in die rivier (baie)
Die familie slaap in die skuit (baie)
Die water loop uit die fontein (baie)
Die meer (baie) is vol visse.
Ons vaar met die seilboot (baie) op die see
Die stroom (baie) vloei tussen deur die woud
Ons kry groente en vrugte van die plaas(baie)
Die wolk (baie) is baie donker
As dit reën is die straat(baie) vol water
Die dam (baie) op oupa se plaas is vol water.
'n Mens (baie) moenie met water mors nie