This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Iemand deur 'n ____________ trek.
Soos water op 'n _______ se rug.
Agteros kom ook in die _______
Die __________ blaas.
'n _____________ in die gras.
Nie onder 'n _________ uitgebroei nie.
Oortreffende trap van beroemd.
Kwaad, ____________, kwaadste.
Intensiewe vorm van doof.
Intensiewe vorm van vinnig.