This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die vrug is geel
Die vrug rym met veer
Die vrug rym met skoen
Die vrug proe suur
Hierdie vrug is baie groot, groen en soet
Hierdie vrug is klein en rooi.
Die vrug groei in 'n wingerd.
Die vrug is geel en is skerp om aan te vat
'n .............. elke dag hou die dokter weg.
Die vrug is vol vitamien C