This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek gee melk
Ek le eiers
Jy kan wol van my af kry
Ek rym met hok
Ek kraai almal wakker in die oggende
Jy kan op my rug ry
Die boer en sy gesin bly in my
Ek blaf vir vreemde geluide
Ek vang muise in die nag
Die plaasdiere drink water by my
Die hen le haar eiers op my