This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 19 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die pad is veilig. Dit is 'n ____ pad.
Die vakansie is wonderlik. Dit is 'n ___ vakansie.
Die kind is moeg. Die ____ kind.
Die dag was woes. Die ____ dag.
My hande is grof. My ___ hande.
Die grondpad is ru. Die ___ grondpad.
Die goud is eg. Die ___ goud.
Die kombers is sag. Die ___ kombers.
Die brood is sleg. Die ___ brood.
Die ou man is doof. Die ___ ou man.
Die kar is nuut. Die ___ kar.
Die kind se tande is skeef. Die kind se ____ tande.
Die juffrou is gaaf. Die ____ juffrou.
My sussie is jonk. My ___ sussie.
Die pad is lank. Die ____ pad.
Die beeld is dof. Die ___ beeld.
Die leeu is gevaarlik. Die ____ leeu.
Die antwoord is vaag. Die ___ antwoord.
Die wind is koud. Die ___ wind.