Spel woorde / Spelling words Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

My hond .... vir die bure.
Ek hoor hoe die kinders daar buite .... .
In die Krugerwildtuin kan mens die leeu's hoor .... .
Soms gaan .... ons hout om vuur te maak.
My ma .... terwyl sy kos maak.
My motorfiets maak 'n .... .
Die seun .... sy voete.
Die meisies .... graag.
Die stoute kind wil nie ophou .... nie.
Die oom .... gereeld.
Daar is 'n .... aan ons voordeur.
Die kat .... ons gaste.
Hoor hoe hard .... my maat.
In die straat staan 'n kar en .... .
Die perd .... .

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Menseregte

Crossword

Drama

Crossword

DRAMA

Crossword

Bywoorde

Crossword

Idiome

Crossword

oo woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword