This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 10 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waar was Mahatma Gandhi gebore?
Wanneer was hy gebore?
Hy was 'n _______________ _______________.
Hoe hanteer 'n goeie leier ander mense?
Hy het studeer om 'n ............ te word?
Wanneer is hy oorlede?
Hoe oud was hy toe hy oorlede is?
Hy was 'n .........?
Watter geloof het hy geglo?
Hy was ‘n vegetariër en het net ....................... voedsel geëet en geen vleis nie.