This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Name van plekke, mense, diere, publikasies ens.
Manlike perdagtige diere, soos sebra's of kameelperde.
My ma se suster is my ...
Wanneer die woord volgens spelling opgedeel word.
Die woord word volgens sy uitspraak opgedeel.
My ma se ma, is my ...
My suster se man, is my ...
Vroulike plantvretende wilde diere, groter as ’n gemsbok. (Soos olifante)
Vroulike vark
Ontkennende vorm van "almal"