Type
Crossword
Description

Daar is -------- tiepe Big Cats sewe en dertig
Die ------ (died out)10,000 jare treug . sabre-toothed cats
Big Cats ----- of dit iemand anders se bly plek is . ruik
As n ----------- hardloop balenseer op een been. cheetah
Kleintjies is gebore hulpeloos en ---------- blind
Leeus spandeer 80% van hulle tyd deur te -------- Slaap
n -------------- is ook bekend as die desert lynx. caracal
Pumas het baie name Bv.--------- red jaguar
Cats ruik hulle kos om te kyk of dit gifig of --------- is. sleg
n Serval kan -------- meter hoog spring in die lug. een

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan? biblioteek
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon. plaas
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon. koshuis
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal? dertig
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week? vyfrand
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek. winkeltjies
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig. komplimenteer
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee. vyfrandmuntstuk
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie. Jakob
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie. sleg
Die ______________ is sagter. littekens
Sy vel lyk _____________ . gesond
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak. oneweredig
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie. onverstaanbaar
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is. samewerking
Wat het Tina by Oumies leer maak? yskaskoekies
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel. wins
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak. Hanmarie
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie. huur
Wat noem Tina-hulle die koekies? tjokbrokke
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop. vyf
Die koekies was 'n groot _____________. sukses
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die... koshuis
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie? vervoer
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat. wasgoed
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop. slaptjips

Woordsoorte Crossword

Type
Crossword
Description

Name van dinge wat ons kan sien, hoor, ruik,proe of voel. selfstandige naamwoorde
Ons gebruik die woord om aan 'n persoon,plek of dier 'n naam te gee. Eiename
'n Versameling goed. versamelname
Voorwerpe wat meervoude of verkleinwoorde het. soortname
Dit verwys na die stof waaruit iets bestaan. massaname
Hoeveelhede word hiermee gemeet. maatname
Die woord vertel vir ons wat gedoen word. werkwoorde
Hierdie woorde dui tyd aan en word saam met werkwoorde gebruik. hulpwerkwoorde
Hierdie "klein woordjies" dui dikwels posisie aan - waar iets is. voorsetsels
Hierdie woord sê hoeveel van iets daar is. telwoorde
Hierdie woord dui aan hoeveelste iets is. rangtelwoorde
Hierdie woorde verbind twee sinne. voegwoorde
Hierdie woord vertel vir ons meer van 'n selfstandige naamwoord. Byvoeglike naamwoord
Hulle vertel vir ons meer van 'n werkwoord. Bywoorde
Ons gebruik hulle in die plek van selfstandige naamwoorde. voornaamwoorde
Meer as een ding. Meervoude

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Taalleer Hersiening No.1 Crossword

Type
Crossword
Description

Verkleining van die woord tussen hakies- Die seun dra 'n (broek). broekie
Gee die meervoud van die woord tussen (hakies). Pa en Oupa dra (hemp). hemde
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die stoel (op wat) Oupa sit, is stewig. waarop
Gee een woord. My (ma se suster) gaan saam met ons vakansie hou. tannie
Gee die verkleining van die woord tussen hakies. Die kinders bou (torings) op die strand. torinkies
Intensiewe vorm van die woord tussen hakies. Pa is 'n (vet) man. spekvet
Intensiewe vorm - Die speelgoedpop was (goedkoop) spotgoedkoop
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die pa is (oud) as die ma. ouer
Gee die korrekte samestelling. Die seuns dra (kind + skoene). kinderskoene
Gee die regte vorm van die woord tussen hakies. Deon Meyer skryf die (goed) speurverhale. beste
Kies die korrekte antwoord. Die meisie oor(wie/wat) hy skryf is 'n Suid-Afrikaner. wie
Die man (wie/wat) die boek skryf het in Klerksdorp grootgeword. wat
Voltooi die sin met die korrekte lidwoord in die oop spasie. Om (...) mens te laat lag, moet jy snaaks wees. 'n
Korrekte lidwoord. Ek het (...) beste tyd van my lewe. die
Gee die intensiewe vorm. Dit was 'n (lekker) burger. smullekker
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ek is mal oor (rooster) tamaties. geroosterde
Skryf die getal in woorde. (40) veertig
Vul die ontbrekende voorsetsel in. Hulle het mekaar _____ 'n vriend ontmoet. deur
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. "As jy 'n (uitstaan) diens lewer, sal mense jou ondersteun. uitstaande
Gee die antoniem vir die woord tussen hakies. Om 'n besigheid te bestuur moet jy (ongeduldig) wees. geduldig
Gee 'n persoonsnaam van die woord tussen hakies. (Iemand wat 'n winkel bestuur.) bestuurder

80ste Verjaarsdag Crossword

Type
Crossword
Description

Ouma Mona se man se naam Hannes
Elke persoon vier dit eenkeer 'n jaar Verjaarsdag
Hoeveelste jaar vier Oupa Hannes sy geboorte dag. 80ste
Nie gaan nie ... Kom
Iemand se geboortedag word ge-.... Vier
Kort twee letter woordjie begin met s en eindig met e. se
Een letter woord vir aanwysing na 'n hoog geagte persoon? U
Iemand .... die bos lei. om
As jy iemand by jou verjaarsdag viering wil he word die persoon ....? uitgenooi
Bord met 'n w. word
Hulle sê iets is sonde as dit .... lekker is. te

IDEES VAN RAS IN DIE LAAT 19DE EN 20STE EEU Crossword

Type
Crossword
Description

Die oorspronklike inwoners van Australië Inboorlinge
Haat van Jode. Anti- Semitisme
Die segregasiestelsel in 1948 deur die Nasionale Party Regering in Suid-Afrika ingevoer. Apartheid
`n Lid van die mense wat Indo-Europese tale praat. Hitler het term verkeerdelik gebruik om sekere tipes Germaanse mense te bedoel- blonde hare en blou oë. Aries
Absorpsie en integrasie van mense in die gewoontes, houdings en lewenswyse van die dominante groep. Assimilasie
Ekstreme gewelddadige dade, veral die fisiese besering behels. Wreedhede
Uitmaak om boos en sleg te wees. Dit is aan die Jode gedoen. Demoniseer
Die wetenskap van menslike bevolking te verbeter deur beheerde teel vir gewenste menslike eienskappe Eugenetiek
Die sistematiese dood van een groep mense gedwing word om te bly Volksmoord
`n Gebied in `n stad waar `n spesifieke groep mense gedwing word om te bly. Ghetto
Vals of nie suiwer wetenskaplik nie. Pseudowetenskaplik
Geloof in die meerderwaardigheid van `n spesifieke ras; vooroordeel hierop gebaseer Rassisme
Duitse woord vir ‘ryk’ Reich

Taal Hersiening Crossword

Type
Crossword
Description

'n Woord wat min of meer dieselfde betekenis as 'n ander woord het. Sinoniem
'n Woord wat die teenoorgestelde betekenis as 'n ander woord het. Antoniem
Die kleinste betekenisvolle eenheid van 'n woord. Basisvorm
'n Woord met twee of meer basisvorme. Samestelling
Die naam van 'n persoon, plek of ding. Eienaam
Beskryf die selfstandige naamwoord. Byvoeglike naamwoord
Help die werkwoord bv. het of sal Hulpwerkwoord
Iemand of iets wat die handeling uitvoer in 'n sin. Onderwerp
Beskryf die werkwoord. Bywoord
Die aksie wat plaavind in 'n sin. Werkwoord
Woorde wat dieselfde klink en dieselfde gespel word, maar dit het verskillende betekenisse. Homonieme
Woorde wat dieselfde klink, maar verskillend gespel word en het verskillende betekenisse. Homonieme
Die tydsvorm waarin die woord "het" en "ge-" in 'n sin gebruik word. verlede tyd
Die tydsvorm waarin die woord "sal" gebruik word. Toekomende tyd
'n SIn wat met 'n vraagteken eindig. Vraagsin
'n Woorddeel wat agter aan 'n basisvorm gevoeg word. agtervoegsel
'n Woorddeel wat vooraan 'n basisvorm gevoeg word. Voorvoegsel
'n Sin wat net uit 'n onderwerp, voorwerp en gesegde bestaan. Enkelvoudige sin
'n Sin wat twee of meer gesegdes het en word verbind met 'n voegwoord. Veelvoudige sin
Onbepaalde lidwoord. 'n
Bepaalde lidwoord. die
Woorde wat gebruik word om sinne bymekaar te voeg bv. en, maar voegwoorde

Die kruppel engel Hoofstuk 1 Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het? Rising star
Vul die ontbrekende woord in die oop spasie in. Tina wil _____________ met die hoop op 'n beter toekoms en opvoeding. wegloop
Waarheen is Tina op pad? Kaapstad
Op watter manier beplan Tina om Kaapstad toe te gaan? ryloop
'n Motor hou stil en 'n seun klim uit. Wat is die seun se naam? Jakob
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Hy is _____________ en hy stink. vuil
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Daar is ______________ tussen sy neus en mond. rowe
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy vel is droog en hy het geen ooghare of ____________________ nie. wenkbroue
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy ____________________ oog traan. skeefgetrekte
Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas? Engelsplaas
Ant Lya is Stefaans Marais se _____________________. huishulp
Hoe oud was Tina se ma toe Tina gebore is? sestien
Tina se ma sê dat Tina 'n _______________ is. mistyk
Hoe laat Tina se ma haar voel oor die feit dat sy gebore is? skuldig
Pa At is Tina se _________________________. grootmaakpa
Pa At is Tina se _________________________. stiefpa
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld om _____________________ toe te gaan. dorpskool
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolgeld
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? koshuis
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? boeke
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolklere
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? toiletware
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? sakgeld
In watter taal gaan Tina in die ander skool leer? Afrikaans
In watter taal het Tina by die plaasskool geleer? Engels
Tina se suster se naam is______________ . Maaghret
Tina se broor se naam is ______________ Klein At

WOORDESKAT: Wie is ek? Crossword

Type
Crossword
Description

Diere wat by jou in die huis woon. Troeteldiere
Dinge waarin ek belangstel en in my vrye tyd doen. Stokperdjies
'n Naam wat vriende jou noem, nie jou regte naam nie. bynaam
Wanneer iemand jou uitnooi na iets, gee hulle vir jou 'n....? uitnodiging
Mense van ongeveer jou eie ouderdom saam met wie jy tyd spandeer. vriende
Gee die Afrikaans vir 'favourite colour'. gunsteling kleur
Die mense wat saam met jou in die huis bly en familie van jou is. gesin
Jou kamer in die huis, waar jou bed is. slaapkamer
Dinge wat jou interesseer. belangstellings
Wanneer jy verjaar, hou jy 'n ...................... waarna jy al jou vriende nooi. partytjie
Gee die Afrikaans vir 'personality'. persoonlikheid
Die hare wat uit jou ooglede groei. wimpers
Een woord vir jou boeties en sussies. sibbes
Jou ouma se ma is jou................? oumagrootjie
Mense wend dit gewoonlik aan hulle gesigte om hul voorkoms te verbeter. grimering

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas