This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 3 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter dier gee melk?
Watter dier gee vir ons eiers?
Hoe maak 'n hond?
Jou tannie se man is jou ---------?
Gras is -------------
Warm se teenoorgestelde
Hoe maak 'n perd?
Teenoorgestelde van vet
So rooi soos --------------
Watter dier gee vir ons wol?
Watter geluid maak 'n padda?