This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 15 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Neulerige vrou, Liefde, Verraad, Hare - Rigters 16:4-22
Belangrike man, Bose Planne, Galg - Ester 3
Koningin, Bose vrou, Moordenaar, Baal - 1 Konings 18:19-21
Soen, Geld, Verraad, Jesus - Matteus 26:47-50
Boer, Broer, Moord, Jaloesie - Genesis 4:1-16
Ster, Wyse manne, baba's - Matteus 2:13-20
Kop in 'n skottel, Koning se minnaar, Broer se vrou, Haat - Matteus 14:3-11
Koningseun, Hare, Boom - 2 Samuel 15-19
Egipte, Koning, Tien - Eksodus 5-12
Die Bybel se enigste vroulike Koning, Moordenaar - 2 Kronieke 22:10-12
Listige vrou, Josef, Tronk - Genesis 39:1-20
Wreed, Moordenaar, 70 Broers, Koning: Rigters 9:1-22
Filistyn, Reus, Slingervel: 1 Samuel 17
Tart God, Hoogmoedig, Koning, Hand teen die muur: Daniel 5
Engel van die Lig, Vader van Leuens, Dief: Johannes 10:10 / 2 Kornintiers 11:14 / Johannes 8:44