This printable matching worksheet on the topic of Animals (General) has 10 questions and answers to match. This matching worksheet is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Aggresiewe vleisvreter
Renoster met 'n skerp bek.
Renoster met 'n wye bek.
'n Nagdier wat met skubbe bedek is.
'n Aasdier waar die wyfie dominant is.
'n Knaagdier wat soos 'n kangaroe hop.
Grootste knaagdie in Suid-Afrika.
'n Primaat.
'n Omnivoor wat 2km kan ruik.
'n Swaar en gevaarlike herbivoor wat in water en land lewe.