This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek mag skool toe gaan
Ek mag eet
Ek mag gesond wees
Ek mag skoon water hê
Ek mag krag in my huis hê
Ek mag 'n naam hê
Ek mag alleen wees
Ek moet gerespekteer word
Ek mag nie mishandel word nie
Ek mag nie gebruik word as 'n slaaf nie