This printable crossword puzzle has 11 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Aan wie gee JOOL geld oor?
Hoeveel persent feesgangers kom van Potchefstroom af?
Watter kompetisies bepaal die plaaslike kunstenaars?
Deur hoeveel studente word JOOL gereël?
Watter gemeenskap word baie deur JOOL geimpakteer?
Wanneer vind JOOL plaas?
Wat word tydens JOOL gebou?
Waarom word ‘n vlotoptog gehou?
Waarvoor staan die tweede “O” in JOOL?
Wat probeer JOOL bevorder?
Wat is die mees kenmerkende deel van vlotte bou?