This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
In lente tyd sien ons baie ________ aan die bome.
Ons _______ suiker oor ons pap.
Die polisie vang ‘n skelm met ______.
Die spreekwoord sê: “Wat jy saai, sal jy _______.”
Ek word na my maat se partytjie toe ______.
Die _______ steel die mense se kos op die strand.
Pappa het vir ons vleis ________.
Kersvader ry met sy slee op die _____.
Kersvader ____ persente af by soet kinders.
Een nooi (meisie), baie ______