This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
sinoniem vir landsbestuur.
Manlike regeerder oor 'n monargie.
"smallest" in Afrikaans.
Kenners van sterre. "Astrologers"
Kenners van heilige geskrifte.
"asked" in Afrikaans.
"called" in Afrikaans.
"answered" in Afrikaans.
'n Afrikaanse woord wat dieselfde beteken as "written". Die profesie is deur die profeet _______.
Kennis wat een of 'n paar persone besit en nie aan ander geopenbaar mag word nie.
"sent" in Afrikaans. Herodes het die wysemanne na Betlehem _______.