Type
Crossword
Description

Hare om die mond Baard
Groot vlieg van die fam. Muscidae Brommer
Nie-giftige slang wat van eiers leef Eiervreter
Wat van Sonlig hou fotofiel
Mexikaanse tandlose soogdier gordeldier
Saligmaker Heiland
Moeilik begrypbaar ingewikkeld
Moontlikheid Kans
Skerp krom nael Klou
Herhaaldelik aan iets byt knaag
Persoon sonder moed Lafaard
Van my kant mynersyds
Gesigsdeel Neus
Gewoon Ordiner
Geskikte teëstander portuur
Toestand van gewild Populêr
Omgeef borskas Ribbekas
Wapenskou Revue
Pronkertjie Sierertjie
Kuil Silo
Gruwelik Skreiend
Alleen Slegs
Spelonk Grot
Rok Tabberd
Skrikaanjaging deur dade van geweld terrorisme
Bedroef wees treur
Ideale verblyfoord Utopie
Elke uur uurliks
Omklem vashou
Spoeling vir varke varkdraf
Vark manlik Beer
Te wete kom Verneem
Verontagsaming versuim
Wesenlik bestaande Werklik
Windpomp Meule
Ongetem wild
Simbool Fe Yster

Werkkaart - Elektrostatika en Elektrisiteit Crossword

Type
Crossword
Description

'n Tydelike magneet gemaak deur 'n stroomdraende draad om 'n ysterkern te spoel. ELEKTROMAGNEET
Materiaal wat nie toelaat dat elektrone vloei nie ISOLATOR
'n Stroombaan komponent wat die stroom van elektriese stroom weerstaan RESISTOR
'n Veranderlike weerstand REOSTAAT
Voorwerpe met teenoorgesteld ladings ervaar 'n ___________ krag AANTREKKINGS
'n Materiaal waarlangs 'n elektriese stroom kan vloei GELEIER
Die weerstand wat ervaar word wanneer een voorwerp in kontak met 'n ander beweeg word WRYWING
'n Toestel wat chemiese energie in elektriese energie kan verander SEL
Volledig pad waardeur elektrisiteit gelei word STROOMBAAN
'n draad wat maklik smelt wanneer oorverhit en so breek 'n stroombaan SMELTDRAAD
'n Mate van hoe sterk die ladings langs die geleier gestoot word STROOM
Voorwerpe met dieselfde ladings ervaar 'n ___________ krag AFSTOTINGS
Verlig lig as gevolg van verhitting GLOEILAMP
Nie beweeg nie, bly op een plek STATIES
'n Spoel draad wat soos 'n magneet optree as 'n stroom daardeur beweeg SOLENOïDE
Hoë weerstand draad gebruik in gloeilampe WOLFRAM

Sosiale Wetenskap Geskiedenis Crossword

Type
Crossword
Description

Mense wat gewasse kweek en vee aanhou. boere
'n Tydseenheid wat 'n duisend jaar lank is. millennium
Die plante wat boere kweek om te oes en te eet. gewasse
Die Afrika-boere het gewasse gekweek wat hierdie tipoe reën nodig gehad het om te groei. somerreën
Die plek waar 'n vrou en haar kinders gewoon het. huishouding
Die man wat in beheer was van die huishoudings in 'n kraal. hoofman
Die magtigste man in 'n dorpie. oppperhoof
Die ligging van 'n dorpie is gekies volgens die grond en ________ klimaat
Hulle het van jongs af met die boerdery gehep. Kinders
Die manier waarop mense in 'n gemeenskap georganiseer is. struktuur
'n Ontmoetingsplek kgotla
Die _________was inn die middel van die kraal. beeskraal
Hulle was spesiale diere en 'n simbool van rykdom beeste
Die spesiale soort oond waarin ystererts gesmelt was. smeltoond
__________is gebruik om water,melk en kos in te bëre. potte

Manlik en vroulik van diere Crossword

Type
Crossword
Description

Manlik van hoender haan
Vroulik van perd Merrie
Manlik van bok en skaap Ram
Baba van 'n hoender kuiken
Manlik van 'n perd Hings
Vroulik van 'n skaap en 'n bok ooi
Vroulik van 'n hoender hen
Baba van 'n perd en donkie vulletjie
Manlik van 'n vark beer
Vroulik van 'n vark sog

Blokkiesraaisel - Vergelykings & Afkortings Crossword

Type
Crossword
Description

So mal soos 'n ... haas
So blink soos 'n ... spieel
So dun soos 'n ... plank
So vet soos 'n ... vark
So stil soos 'n ... muis
So soet soos ... stroop
So plat soos 'n ... pannekoek
So swaar soos... lood
So giftig soos 'n ... geitjie
So hard soos ... klip
Afkorting: Ma. Maandag
Afkorting: TV televisie
Afkorting: asb. asseblief
Afkorting: bv. byvoorbeeld
Afkorting: kg. kilogram
Afkorting: bl. bladsy
Afkorting: dr. dokter
Afkorting: ens. ensovoorts
Afkorting: Apr. April
Afkorting: a.g.v as gevolg van

G10 Gesteelde TV, Om 16 te wees & Martha Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is die toon in "Die gesteelde TV"? komies
Wie is die spreker in "Die gesteelde TV"? dief
Watter tipe Afrikaans praat hulle in "Die gesteelde TV"? Kaapse
Waar is die TV gesteel? Ouetehuis
Die "kek" verwys na die ___. kerk
Watter woord beskryf hoe die ou mense oor radio-luister voel? jig
Na watter beeldspraak verwys "hulle boks speelgoed"? metafoor
Gee een woord wat wys die spreker voel sleg oor wat hulle gedoen het. varke
Wat gaan die spreker en sy maats aan die einde doen? Weer inbreek en die TV ___. terugsit
Wat noem ons 'n vier-reelige strofe? kwatryn
Waarmee vergelyk sy 16-wees? 'n Bont ___. mallemeule
Waarom word "draai draai" herhaal? Om iets te ___. beklemtoon
"kom ons jaag die wind tot hy oopmond op my kop kom sit" is 'n voorbeeld van ___. personifikasie
Watter kleur wil sy die sterre verf? pienk
Waarmee wil sy haar 16-wees vries? hael
Wie is "Martha" in die gedig "Martha"? Ma
Wie is die spreker in die gedig "Martha"? Kind
Hoe was die kind in "Martha"? vier
Watter woord vertel ons dat "Martha" godsdienstig" was. biduur
Wat wou Pa doen sodra Ma by die huis kom? Hy wou haar ___. slaan
Watter woord se vir ons die kind was ontsteld oor wat Pa gedoen het? huil
Watter woord word herhaal om die donker wereld van huishoudelike geweld te beklemtoon? donker
Hoekom voel die kind haar liefde het "niks beteken nie"? Dit kon haar ma nie ___ nie. beskerm

MAPUNGUBWE HERSIENING Crossword

Type
Crossword
Description

MAPUNGUBWE IS PLEK VAN DIE.... JAKKELS
PROVINSIE WAAR MAPUNGUBWE GELEë IS. LIMPOPO
BERGREEKS NABY MAPUNGUBWE SOUTPANSBERGE
MENSE VAN MAPUNGUBWE HET 'N ..... LEWENSSTYL. GESETELDE
ONTVANGER VAN DIE ORDE VAN MAPUNGUBWE. MANDELA
GOUE SIMBOOL VAN KRAG EN MAG. RENOSTER
PLEK WAAR KONINGS GEBLY HET. HEUWEL
PLEK WAAR GEWONE MENSE GEBLY HET. VALLEI
ORGANISASIE WAT BESLUIT OOR WêRELDERFENISGEBIEDE. VVO
WêRELDERFENISGEBIED IN KAAP. TAFELBERG
WIND WAARMEE MENSE NA AFRIKA GESEIL HET. MONSOON
BOOT WAARMEE HANDELAARS NA AFRIKA GESEIL HET. DAUS
AFRIKA-MENSE WAT GELOOF EN TAAL VAN HANDELAARS OORGENEEM HET. SWAHILI
GLASKRALE KOM VANAF,,, INDIë
PORSELEIN ERDEWERK VANAF... CHINA
KONING BLY OP DIE HEUWEL NABY AAN DIE .... VOORVADERGEESTE
HANDELAARS WOU DIT VAN MAPUNGUBWE SE KONINGS Hê. IVOOR
HANDELAARS WOU DIT VAN MAPUNGUBWE SE HEERSERS Hê. GOUD

BLOKKIESRAAISEL Crossword

Type
Crossword
Description

Die tiende maand van die jaar oktober
Die vierde maand van die jaar april
Die persoon wat tande regmaak tandarts
Die dag na Saterdag Sondag
Die seisoen wanneer ons swem somer
Die seisoen na winter lente
Die persoon wat 'n gedig skryf digter
Die persoon wat ander lande besoek toeris
Jy eet dit saam met koffie/tee beskuit
Die eerste ete van die dag ontbyt
Die laaste ete van die dag aandete
Die maaltyd in die middel van die dag middagete
Een woord vir "in die aand" saans
Die persoon wat die skool bestuur skoolhoof
Die meervoud van "kind" kinders
Die verkleinwoord van "kind" kindjie
Die meervoud van "speelding" speelgoed
Ek eet met 'n mes en 'n __________ vurk
Baie moeg is ______________ doodmoeg
Baie duur is _______________ peperduur
Die antoniem vir "vinnig" stadig
Die antoniem vir "baie" min
Die persoon wat jou onderrig onderwyser
Goed, beter , die _________________ beste
Die vroulike vorm van "buurman" buurvrou
Die mervoud van "buurman" bure
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool laerskool

Bybel Blokraai Crossword

Type
Crossword
Description

Wat word die eerste vyf boeke van die bybel genoem? DieWet
Watter insek hou Johannes van? Springkaan
Watter Apostels was eerste geroep PetrusenAndreas
Wie het haar seun aan die Here toegewy? Hanna
Wie was Moses se vrou? Sippora
Watter Israelitiese vrou het 'n koningin van Persië geword? Ester
Wie was die vrou van Agab wat die profete dood gemaak het? Isebel
Op watter dag het God die plante gemaak? Derdedag
Wat was Jesus se pa se beroep? Skrynwerker
Wat is die korste vers in die bybel? Jesus het geween
Wat is die oudste boek in die bybel? Job
Watter Engel het aan Maria verskyn? Gabriel
Watter getal was baie prominent in Moses se lewe? Veertig
Wie het Jesus se liggaam geneem en begrawe na die kruisiging Josef van Armathea

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Type
Crossword
Description

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis? Coetzees
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry? kerk
Wie is ook in die VGK-kerk? Loisie
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan. sending
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk. kos
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet. Buffel
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is? hartseer
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het. biduur
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________. De Bruyn
Die mense se die dominee het kwaai______________ . honde
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie. erf
Wie het net by die dominee se erf ingeloop? Jakob
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop. deur
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie. huise
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ . oupa
Die dominee se __________ was grys. hare
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai? sopkombuis
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het? Sanna
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik? perdekar
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies. pak
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon. gesig
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________. glimmer
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie. ryloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________. vermink
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________. geloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee. boodskap
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys? gedig
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan? Gariepdam
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon? klaskamerbeheer
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou Cline
Wat is die skoolhoof se van? Roode
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ? Dale
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ? Leonard
Wat is die Engelse juffrou se van ? Cline
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ? Avenant
Wat is die L.O. meneer se van ? Rheeder
Wat is die Biologie meneer se van ? Els
Wat is die MSW meneer se van ? Viljee
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig? agt
Vir wie stel die gedig voor? personeellede
Wat sal Tina vir die koerant teken? spotprente
Hoe voel Tina oor Jakob se dood? hartseer

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman? Tina
Wat is die hoofkarakter se van? Louw
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam? Stefaans
Wat is haar biologiese pa se van? Marais
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma? Karretjiesmense
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa? witmense
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma. kort
Tina het bruin ___________________ oë. amandelvormige
Tina het _________lippe. punt
Tina het 'n _________ neus. punt
Tina het nie ______________ hare nie. kroes
Tina het ___________bene. kierie
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas. slimste
Die plaasskool se naam is ______________. Rising Star
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Tina is na ouma _____________ vernoem. Martina
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem? Oumies
Waarheen wil Tina wegloop? Kaapstad
Wie is Tina se grootmaakpa? Pa At
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Wat is Tina se boetie se naam? Klein Attie
Wat is Tina se ma se naam? Lettie
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon? Coetzeerus
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry? Engels
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra? geld
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Jakob steek vir Tina met 'n ... geroeste mes
Jakob is ______ jaar ouer as Tina. drie