This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 9 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Daar was meer 3000 Zoeloes dood.
In apartheid was daar ander naam vir versoeningsdag.
Die idee van werkersvakansie het onstaan in........
Waaroor gaan werkersdag?
Daar was 'n opmars gehou na................ in Pretoria.
Mense het aan .......deelgeneem
Watter vakansiedag word gevier op 21 Maart.
Wat word gevier op 25 Mei.
Wie het die frase reenboognasie gebruik.
Wie verjaar 18 Julie.