This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 25 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Persoon onder die ouderdom van 18 jaar
Oortreding van die wet
Afkorting: Verworwe Immuuniteitsgebreksindroom
Siening van jouself
Erken skuld vir oortreding
Premiêre versorger
Gevolge van misdaad
Persoon fisies skade aandoen
Stel van gedragsreëls
Positiewe uitkyk na toekoms
SAPS se aksie by oortreding
Proses om jeugdige weg te lei vanaf kriminele hof
Opvoedigkundige inligting ten einde ingeligte besluite te kan neem
Selfwaarde teenoor myself en ander mense
Belangrike groep mense in jou lewe
Optimisties en hoopvol te wees
Hy/Sy besluit in hof die geskikte aksie van oortreding
Persoon sonder toestemming seksueel verkeer
Positiewe en negatiewe keuses op te weeg en beste een te kies
Afkorting: Suid-Afrikaanse Polisie Diens
Stel reëls om orde en vrede in ‘n land te verseker
SAPS moet die persoon inlig indien jeugdige wet oortree
Middels wat deur wet verbied word om te gebruik
Persoon wie een of ander skade ly deur iemand se optrede
Belangrikste wet in RSA