Die stad van Timbuktu Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 10 clues. Answers range from 3 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Watter groep mense het die geskiedenis in Wes-Afrika opgeteken?
Wie se skryfstukke het ons insig gegee oor Wes-Afrika tydens die 16de eeu?
Aan watter deel van die handelnetwerk het die Koninkryk van Mali behoort?
Die Arabiere het kennis gehad oor wiskunde, wetenskap en ... .
Aan watter karavaan roete het Timbuktu behoort?
Watter item was gebruik as 'n vorm van geld vir allerdaagse dinge?
Timbuktu het die sentrale punt van wat geword tydens sy Moslem regering?
Aan watter Koninkryk het die stad van Timbuktu behoort?
In watter taal was die manuskripte wat gevind was in Timbuktu geskryf?
Watter wiskundige konsep het die Arabiere ingebring?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

African Empires

Crossword

Africa Crossword

Crossword

Ek as Landsburger

Crossword

Temperamente:

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Blokraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword