Type
Crossword
Description

Watter tipe boerdery het die eerste Afrika boere toegepas? gemengde
Die vroue het dit in die veld versamel Bessies
Belangrike bron van kos bokke
Die tiepe gewas het eers later belangrik geword. mielies
Groep verwante families Stamboom
Alle mense het aan dit behoort Stam
Interaksie met Khoisan
Sermonies wat altyd op dieselfde manier uitgevoer word. Rituele
Geveg of argument Konflik
Ander woord vir bruidskat Labola
Gebied wat deur hoofman regeer word Opperhoofgebied

SW Graad 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Die minderaal onder die grond wat koolstof is. steenkool
Die volk wat eerste in Suid-Afrika was San
Die mense wat hulle laers sirkel-vormig opgeslaan het Khoikhoi
Baie baie kompakte koolstof Diamant
Hulle het by hierdie plek 'n groot gat met die hand gegrawe Kimberley
Die Khoi-Khoi gebruik hierdie wapen Assegaai
Khoi-khoi het baie bygelowe, hulle aanbid die... maan
Vroue het ______________ versamel bessies
Hierdie mense het daarvan gehou as die San hulle vee steel nie Boere
Jy moet dit dra om stof te keer masker
Hierdie mineraal het fyn vesels wat kan vassit in jou longe asbes
Een van die drie groepe van die Khoi-khoi Strandlopers
Dit beteken om rond te trek nomadies

Eerste Boere in Suidelike Afrika Crossword

Type
Crossword
Description

Om van een plek na 'n ander te trek word ________ genoem Nomadies
'n kamp met 'n heining van takke om beeste binne te hou Kraal
Vroee boere het in ______________ gewoon. kapteinsgebiede
mense het hul ______ van die natuurlike materiale wat beskikbaar was gemaak. hutte
Ouer mans het besluite geneem en __________ toegepas wet en orde
Jong mans was as ________ opgelei soldate
Vroue het weefwerk en _________ gedoen en hulle het die kos gekook. naaldwerk
Die man met die meeste beeste het gewoonlik die _________ geword. hoofman
Beeste is gebruik om ______ te betaal Labola
Die eerste boere het _______ gebruik om in te kook, kos te stoor of water te kry. kleipotte
'n ___________ is soos 'n toegemaakte kaggel of vuurmaakplek. Vuuroond
____________ is in rotse aangetref. Ystererts

Sosiale Wetenskap Geskiedenis Crossword

Type
Crossword
Description

Mense wat gewasse kweek en vee aanhou. boere
'n Tydseenheid wat 'n duisend jaar lank is. millennium
Die plante wat boere kweek om te oes en te eet. gewasse
Die Afrika-boere het gewasse gekweek wat hierdie tipoe reën nodig gehad het om te groei. somerreën
Die plek waar 'n vrou en haar kinders gewoon het. huishouding
Die man wat in beheer was van die huishoudings in 'n kraal. hoofman
Die magtigste man in 'n dorpie. oppperhoof
Die ligging van 'n dorpie is gekies volgens die grond en ________ klimaat
Hulle het van jongs af met die boerdery gehep. Kinders
Die manier waarop mense in 'n gemeenskap georganiseer is. struktuur
'n Ontmoetingsplek kgotla
Die _________was inn die middel van die kraal. beeskraal
Hulle was spesiale diere en 'n simbool van rykdom beeste
Die spesiale soort oond waarin ystererts gesmelt was. smeltoond
__________is gebruik om water,melk en kos in te bëre. potte

Fiela se kind die drama Eerste bedryf Toneel 2 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie, het Fiela gedink, ry in die vreemde perdekar rond? smouse
By wie het Fiela die volstruiswyfie gekoop? Koos Wehmeyer
Wat bou Benjamin as stokperdjie? skuite
Waarheen is die perdekar op pad? Wolwekraal
Wie, het Selling gedink, ry in die vreemde perdekar? predikers
Wat is die rede vir die twee mans se besoek? sensusopname
Waarmee boer die Komoeties hoofsaaklik? Volstruise
Aan watter kerk behoort Fiela se gesin? Independent kerk
Aan wie het Fiela gewoonlik velle verkoop? Rossinski
Benoem die beeldspraak: "’n Ooi wat lam weggegooi het, draai nie om nie" Metafoor

Bybel Blokraai Crossword

Type
Crossword
Description

Wat word die eerste vyf boeke van die bybel genoem? DieWet
Watter insek hou Johannes van? Springkaan
Watter Apostels was eerste geroep PetrusenAndreas
Wie het haar seun aan die Here toegewy? Hanna
Wie was Moses se vrou? Sippora
Watter Israelitiese vrou het 'n koningin van Persië geword? Ester
Wie was die vrou van Agab wat die profete dood gemaak het? Isebel
Op watter dag het God die plante gemaak? Derdedag
Wat was Jesus se pa se beroep? Skrynwerker
Wat is die korste vers in die bybel? Jesus het geween
Wat is die oudste boek in die bybel? Job
Watter Engel het aan Maria verskyn? Gabriel
Watter getal was baie prominent in Moses se lewe? Veertig
Wie het Jesus se liggaam geneem en begrawe na die kruisiging Josef van Armathea

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan? biblioteek
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon. plaas
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon. koshuis
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal? dertig
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week? vyfrand
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek. winkeltjies
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig. komplimenteer
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee. vyfrandmuntstuk
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie. Jakob
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie. sleg
Die ______________ is sagter. littekens
Sy vel lyk _____________ . gesond
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak. oneweredig
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie. onverstaanbaar
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is. samewerking
Wat het Tina by Oumies leer maak? yskaskoekies
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel. wins
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak. Hanmarie
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie. huur
Wat noem Tina-hulle die koekies? tjokbrokke
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop. vyf
Die koekies was 'n groot _____________. sukses
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die... koshuis
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie? vervoer
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat. wasgoed
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop. slaptjips

Blokkiesraaisel: Menseregte en die Grondwet Crossword

Type
Crossword
Description

Die basiese regte wat elke mens het om regverdig beandel te word en vry te kan leef. menseregte
Die aartsbiskop en anti-apartheidsaktivis wat vir Suid-Afrika die naam "reenboognasie" gegee het. Desmond Tutu
Die gebruik van iemand of iets wat jou op 'n onregverdige manier help. uitbuiting
Die tref van onderskeid deur een mens/groep anders as 'n ander mens/groep te behandel. diskriminasie
Die hoogste wet van Suid-Afrika. Grondwet
'n Standpunt van die regte van 'n groep mense. handves
Die ideaal van gelyke behandeling tussen mans en vroue. Geslagsgelykheid
Niemand mag jou doodmaak nie. Hierdie is die reg tot ____. lewe
Nie die staat of enigeiemand anders mag jou pos oopmaak, jou e-posse lees of na jou telefoonoproepe luister sonder jou toestemming nie. Hierdie is die reg tot ____. privaatheid
Howe wat genader word met klagtes ten opsigte van diskriminasie, teistering en haatspraak. gelykheidshowe
Onwettige en oneerlike optrede, veral deur iemand met mag of gesag. korrupsie
________ beskerm jou teen die skending van jou regte. Beskermingsagentskappe

G10: "Jy mag maar" en "Halala Afrika". Crossword

Type
Crossword
Description

Van watter kontinent praat hulle in "Halala Afrika"? Afrika
Watter woord se vir ons die vroue bly in 'n landelike gebied? heuwels
Wie word deur die vrouens getroos in strofe 2? kinders
Van watter kontinent het die skepe uit die weste gekom? Europa
Hoekom het hulle hier gestop? Vir kos en ___. water
Volgens strofe 3 is die land verruil vir ___. koperdraad
Wat word armoedige woonbuurte in 'n stad genoem? ghettos
Een van die minirale skatte in ons aarde. steenkool
Watter woord in die gedig se dat al ons skatte uitgehaal is? greintjie
"groot en oop grasvlaktes" is 'n vorm van ___. assonansie
Waarmee is plase toegespan? doringdraad
Wie het ons diere uitgeroei? grootwildjagters
Watter stylfiguur vind ons in reels 40 en 41 in "Halala Afrika"? eufemisme
Watter klank in "Halala Afrika" beteken "hartseer" of "hoop"? halala
Waar is die vrou "Jy mag maar" se man? dood
Die man "slurp" sy koffie, want dis te ___. warm
Wat het die man se voete so vuil gemaak? komposhoop
Die tipe groente wat hy huis toe bring. swak
Die man se werk. boer
Watter woord impliseer dat dit onmoontlik is vir die man om terug te kom? as
Die vrou noem hierdie spesifieke dinge, want dit is wat haar ___ het. geirriteer

MAPUNGUBWE HERSIENING Crossword

Type
Crossword
Description

MAPUNGUBWE IS PLEK VAN DIE.... JAKKELS
PROVINSIE WAAR MAPUNGUBWE GELEë IS. LIMPOPO
BERGREEKS NABY MAPUNGUBWE SOUTPANSBERGE
MENSE VAN MAPUNGUBWE HET 'N ..... LEWENSSTYL. GESETELDE
ONTVANGER VAN DIE ORDE VAN MAPUNGUBWE. MANDELA
GOUE SIMBOOL VAN KRAG EN MAG. RENOSTER
PLEK WAAR KONINGS GEBLY HET. HEUWEL
PLEK WAAR GEWONE MENSE GEBLY HET. VALLEI
ORGANISASIE WAT BESLUIT OOR WêRELDERFENISGEBIEDE. VVO
WêRELDERFENISGEBIED IN KAAP. TAFELBERG
WIND WAARMEE MENSE NA AFRIKA GESEIL HET. MONSOON
BOOT WAARMEE HANDELAARS NA AFRIKA GESEIL HET. DAUS
AFRIKA-MENSE WAT GELOOF EN TAAL VAN HANDELAARS OORGENEEM HET. SWAHILI
GLASKRALE KOM VANAF,,, INDIë
PORSELEIN ERDEWERK VANAF... CHINA
KONING BLY OP DIE HEUWEL NABY AAN DIE .... VOORVADERGEESTE
HANDELAARS WOU DIT VAN MAPUNGUBWE SE KONINGS Hê. IVOOR
HANDELAARS WOU DIT VAN MAPUNGUBWE SE HEERSERS Hê. GOUD

Ken jou Bybel hoofstukke Crossword

Type
Crossword
Description

Die eerste gedeelte van hierdie boek in die Ou Testament bevat die geslagregister van Israel en Juda. 1 Kronieke
Hierdie briewe het Paulus aan sy “probleem-gemeente” geskryf. Korintiërs
In die laaste gedeelte van hierdie Bybelboek maak die Here Homself aan `n persoon bekend deur Hom te wys na die grootheid van die skepping en dat Hy dit alles gemaak het. Job
Hierdie Bybelboek is sekerlik die mees romantiese boek in die Bybel en die Joodse seuns het heel laaste die inhoud van hierdie Bybelboek geleer. Hooglied
Hierdie Bybelboek se naam beteken letterlik “Die tweede wet”. Deuteronomium
Hierdie profeet was `n boer en die boek met die boodskap, wat hy moes bring, is na hom vernoem. Amos
Johannes het die boodskap van hierdie boek ontvang toe hy op die eiland Patmos `n gevangene was. Openbaring
Dawid het die meerderheid van hierdie Boek geskryf. Psalms
Salomo het die oorgrote meerderheid van hierdie Boek geskryf. Spreuke
Hierdie dokter se naam is ook die naam van hierdie Boek en hy het ook nog `n ander boek geskryf. Wat is die name van hierdie twee boeke. Lukas en Handelinge