This printable crossword puzzle on the topic of Elements & Periodic Table has 10 clues. Answers range from 4 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die element met Ne as simbool
Die aantal atome is elf ( 11 )
Die element brand met 'n baie helder lig.
Word gebruik vir vensterrame
Kom in vuurhoutjies voor
Die element het sestien ( 16 ) protone
Word by swembaddens gebruik om water skoon te hou
Die element wat twintigste op die periodieke tabel voorkom
Die element het veertien atome
Die kant waar metale op die periodieke tabel voorkom