This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 22 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jou ma se ma.
Jou oom se seun.
Intensiewe vorm van hard.
Die seisoen na winter.
Baie wit is ........
Dag na Saterdag.
Antoniem vir baie.
Meervoud van kind.
Die eerste ete van die dag is ...
Die tiende maand van die jaar is...
Verkleining van klip.
Baie moeg is ....
Meervoud van plaas is ...
Intensiewe vorm van soet is ....
Jou ma en pa is jou ....
Jou ma se sussie is jou ....
SY het dieselfde ma en pa as jy.
Die eerste maand van die jaar is...
Die warmste seisoen is....
Verkleining van hond is ....
Wat is die basisvorm van vriendskaplik?
Die basisvorm van oefening is ....