This printable crossword puzzle on the topic of Hinduism, Sikhism & Buddhism has 13 clues. Answers range from 5 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n vreugdevolle gebeurtenis wanner 'n baba in die wêreld gebring word
Huise word met spieels bedek as iemand sterf
Betaling in die Afrika-trou tradisie
Enigste deurgangsrites wat van doop gebruik maak
'n eenvoudige belofte aan God
Islam lees uit die
Die heilige stad van Islam
Teraardebestelling moet so spoedig moontlik gedoen word
'n spesiale gebed word gedoen by die begrafnis
Hindoe-deurgangsrites word genoem
Na 11 of 12 dae vind daar 'n seker samskara plaas
Glo aan reinkarnasie
In die verloop van jou lewe ervaar jy belangrike veranderings