This printable crossword puzzle has 11 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waar ons ontmoet het
Van Zyl se koshuis
Christie se koshuis
Van Zyl se radionaam
Christie is verslaaf
Christie se eerste date met Van Zyl
Die uitverkorenis se 24 uur uitstappie
Van Zyl kan nie ophou kyk na Christie nie want sy is dit
Christie vang vir Van Zyl kyk na dit
Christie sit vir Van Zyl ore aan in die sport
Van Zyl se vriend wat lekker koffie maak