This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Fyn klipdeeltjies
Verhitting verander klei na
Iets wat maklik breek
Harde swart stof wat uit die grond kom
Draadjie of toutjie
Onverwerkte materiaal
Word uit sand gemaak
Word uit diere velle gemaak
Word uit steenkool en olie gemaak
Kan maklik gevorm word