This printable crossword puzzle on the topic of Easter & Lent has 10 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die 2de __________ is Goeie Vrydag.
Ons spandeer tyd saam met ______________.
Ons eet _____________________.
Die mamma hen het 'n baba ______________.
Die 5de April is 'n ________________.
'n ____________ bring vir ons die eiers.
Jesus het aan 'n _______ gesterf.
Ons _______ paaseiers in die tuin.
Ons kom nie _______ toe nie.
Ons gaan lekker buite ________.