Ons seil in 'n skip / vliegtuig ?
Jannie ___________die bal vir Sipho.
Ek speel met my bal op die ___________.
Mamma se ek het ____________ oe.
Op die _____________ is 'n vark, hoender en 'n koei.
Ek lyk _____________ in my pienk rokkie.
Oupa ____________ as hy kwaad is.
Draai die ___________ toe as jy klaar water gedrink het.
Sit die _________ in die kas asseblief.
Mamma stop haar kar op sy ___________.
Wat is die afrikaanse woord vir "targetgroup"?
Wat is die afrikaanse woord vir "grounded"?
Vir indirekte rede gebruik ons die woord ________ wanneer ons die woord "sê" sien.
Vir indirekte rede gebruik ons die woord ________ wanneer ons die woord "vra" sien.
Vroom! Is n voorbeeld van _________
Die woord _______ dui n vergelyking aan.
Die afkorting "Mnr." staan vir ________
Die afkorting vir die woord asseblief is ______
n Sin wat eindig met n ? noem ons n ________
n Sin wat eindig met n punt, noem ons n ________
Punt, komma, hakies, dubbelpunt is almal voorbeelde van
Ons verbind twee sinne met n ________
Die voegwoord "daarom" is groep ________
Die voegwoord "omdat" is groep ________
Die voegwoord "maar" is groep _______
Die verkleining vir die woord hond is _________
Die woorde "om te" dui die ___________ aan.
Wat is die teenoorgestelde van voordele?
Die teenoorgestelde van letterlik is __________
Kies die korrekte spelling (interessant/interresant)
1.In watter maand het Dewald en Chanè ontmoet?
2. Wat het hulle op hulle eerste date gaan drink?
3. Wat het Dewald gekoop nadat hy haar verjaarsdag vergeet het?
Wattter speletjies het hy gebruik om die groot vraag te vra?
Wat moet Dewald vir Chanè koop na 'n aand se gekuier?
Wat is een ding wat Dewald en Chanè soms van vergeet?
Wanneer het Dewald, Chanè gevra om sy meisie te wees?
Wat is hulle trou Hashtag?
Wat was die klas wat hulle saam gedeel het?
10. Wat van Dewald was baie lank?
11. Wat geniet Chanè gereeld as 'n buitemuurse aktiwiteit?
12. Waar trou hulle?
Sy gunsteling kleur is pers.
Sy sal met liefde eerder weights in die gym rondgooi as rond hardloop.
Hy het B-span gespeel vir die rugby toe hy o/14 was.
Sy hou van pickles.
Sy hou van glimlag en lag.
Hy is ‘n DJ en n musiek vervaardiger.
Hy hou baie van griekse mitologie.
Hy is ‘n Arsenal ondersteuner.
Sy het ‘n fiksheid besigheid met iemand in die Studente Raad.
Hy het ‘n obsessie met Christiano Ronaldo.
Sy haat “horror movies”
Sy grootste vrees is hoogtes.
Sarkasme is haar derde taal.
Sy is allergies vir katte, alhoewel sy baie van hulle hou.
Sy het twee rotte as troeteldiere.
Sy het in dieselfde koor gesing vir 7 jaar.
Sy is deel van ‘n koninklike familie.
Hy deel sy verjaarsdag met iemand in die Studente Raad.
Hy is dieselfde gewig as wat hy in graad-4 was.
Hy speel gholf vir ‘n klub.
Sy hou nie van piesangs nie.
Hy het al aspris aan ‘n elektriese heining gevat.
Sy kan ‘n “share box” alleen klaarmaak.
Sy is verslaaf aan “ASMR”
Hy kom van Middelburg af.
Sy is deel van ‘n tweeling.
Die eend loop stadig.
Die eend swem in die dam.
Ek het gister geleer.
Ek het hard geleer.
Ek gaan by my maatjie speel.
Ek gaan die naweek rivier toe.
Ek eet in die oggend my pap.
Ek slaap in my kamer.
Dit reën hard.
Sy is lelik met my.
Ek luister elke dag vir juffrou.
Ek oefen rugby by die skool.
Ek le rustig
Daar le skoene op die rugbyveld.
Ek gaan slaap laat in die aand.
Die natuurverskynsel wat die kleure van wit lig vertoon
Die hoeveelheid kleure waarinwit lig opbreek as dit deur 'n driehoekige prisma skyn.
Die kleur van lig wat die meeste refraksie toon.
Die kleur met die laagste fekwensie en korste golflengte
Die naam van die hoek tussen die normaal en die invalsstraal.
Die planeet wat derde vanaf die son aangetref word, ook bekend as die blou planeet
Die planeet wat as die rooi planeet bekend staan,
Groterige rotsagtige voorwerpe wat op Aarde kan beland as hulle nie heeltemal uitgebrand is nie.
Die gebied in die ruimte anderkant die planeet Neptunus,
Die plek in die ruimte wat as die geboorteplek van komete bekend staan
'n Versameling van sterre
Die naam van ons naaste ster
Die planeet naaste aan die son is….
Die tweede maklikste sigbare ster
'n Sterrestelsel is in die VORM VAN ‘N SPIRAAL met baie arms
Die eenheid waarin die afstande van sterre gemeet word
Jupiter se grootste maan
Die pad waarlangs n voorwerp in die ruimte wentel
Wat is mane ook bekend as
Maan vernoem na n feekoningin
Alles in die ruimte , insluitend planete en sterre
Massiewe balle baie warm gas , soos die son
Maan word in posisie gehou danksy hierdie krag
Fundamentele element wanneer ons die hemelruim bestudeer
Donker kolle op maan
Instrument wat astronome gebruik
om hard en duidelik te praat sodat die mense in die gehoor jou kan hoor.
Om jou natuurlike persoonlikheid weg te steek sodat jy die persoonlikheid van jou karakter kan opneem.
n voorwerp wat die akteurs op verhoog gebruik. Dit is klein genoeg om rond te dra op verhoog.
om te fokus op verhoog sodat jy nie lag in ernstige gebeurtenisse nie.
die stel ontwerp wat die gehoor meer vertel van die tyd en plek waar die verhaal plaasvind.
Gesigsuitdrukkings: hoe wys die karakter emosies op hul gesigte?
Wat is die naam van die verhaal?
Waar en wanneer vind die verhaal plaas?
Wat is die boodskap van die verhaal?
Watter karakter neem all die fokus?
Wat is die draaipunt van die die verhaal?
Wie is in konflik met wie?
Voor die IR was die verkoop van die 'items' die rede hoekom Brittanje en Amerika baie geld gemaak het.
Brittanje het baie _______ gehad wat grondstowwe en produkte vir hulle verskaf het.
Nuwe metodes om te boer het drastiese veranderinge gebring.
Vervaardigers wat van hul huise af klein werkswinkels gehad het.
Dit het massaproduksie moontlik gemaak.
Thomas Newcomen het die uitgevind, wat 'n groot verandering in produksie gemaak het.
Sakelui, handelslui, dokters, prokureurs, onderwysers, winkeliers e handelaars was in die groep.
Uitvindsel van James Hargreaves
Die eerste groot fabrieksnywerheid in Brittanje
Hulle werk was dikwels om onder masjiene in te klim of in klein tonnels in die myne.
Die tipe kinders was baie gebruik om te werk omdat hulle nie iemand gehad het wat omgegee het oor hulle nie.
Plaaswerkers wat teen die gebruik van die dorsmasjien geveg het.
Die groep mense was teen die gebruik van gemeganiseerde weefgetoue.
Brittanje se ekonomie na die IR
Die finale deel van die verhaal
personifikasie / vergelyking / metafoor
'n Karakter wat nie aan 'n groep behoort nie
sake wat direk teenoor mekaar staan
verkeerde volgorde van woorde
botsing tussen karakters
Menslike eienskappe word aan lewelose dinge toegeken
Die sentrale idee of hoofgedagte van die verhaal
Die hoofkarakter is self aan die woord in die verhaal
onomatopee
Die volgorde van gebeure in die verhaal
Plek waar gebeure afspeel
Twee sake word met mekaar vergelyk