Die Tweede Wêreldoorlog in Europa Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of World War II & Holocaust has 19 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die Nazi lugmag
Die idee om land te verkry dat die Nazi’s kan uitbrei.
Die verdrag van ___________ het die Duitsers gestraf na WO1.
Die area wat Duitsland verloor het waar meeste van Duitsland se miletere magte was.
Die land was aangeval wat die amptelike begin van WO2 beteken het.
Die _________ _____________ het Berlyn aangeval, wat die einde van die oorlog in Europa beteken het.
Die Nazi’s wou die land oorneem om gebruik te maak van hulle lugmagbasis, dit was naby aan Brittanje.
Die _______________ was Brittanje, Amerika en Frankryk.
Die _________________ was Italie, Duitsland en Japan.
Die _________ September 1939 was die begin van WO2.
Die aanvalmetode wat Duitsland gebruik het.
Doelbewuste massamoorde en uitwissing van ‘n nasie.
Die verdediging wat Frankryk op die grens gesit het teen Duitsland.
Operasie Dynamo het op _________ plaasgevind.
Die aanval wat die eerste geveg wat net in die lug uitgevoer is.
Britse Koninklike Lugmag.
Die aanval op Moskou.
Die industriële sentrum van Rusland wat aangeval was.
Die Gallierders het Frakryk weer teruggeneem op __________

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Kopkrap-Skuilie

Crossword

semi-soet

Crossword

SW - Geskiedenis

Crossword

Die Maan

Crossword

gr 8 Afrikaans

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword