This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n ___________________ is 'n drie-dimensionele voorstelling van 'n objek
Televisie is __________________________________ media.
Onderrigmedia bevorder die _____________________ werking van die hoor- en sigsintuie.
Inligting word ontvang in die vorm van ___________________ .
Persepsie bestaan uit twee prosesse nr 1.________________________________
Persepsie bestaan uit twee prosessie nr 2 ______________________________
Die mens het _________________ sintuie.
'n Voordeel van gebruik van onderrigmedia is_______________________________
Leer verbeter as leerders _____________________ wat hulle leer.
_________________ kan probleme veroorsaak as gevolg van tegniese foute.