piekniek Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n prettige speletjie wat met 'n skyfvormige speelding gespeel word
'n gewilde ronde vormige nagereg wat in wiggies gesny word
'n houer om piekniek kos te dra
'n houer wat kos koud hou
twee stukke brood met ham en kaas in die middel
oogbeskerming teen die son
kinders kan hierop speel in die park
rooi sous vir 'n worsbroodjie
waarop jy sit vir 'n piekniek
'n koue pieknieknagereg
as dit warm is, sit ons onder 'n

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.