This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 5 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
name van plekke en mense, dit word altyd met 'n hoofletter geskryf bv. Pretoria, Johannesburg, Pieter van der Merwe.
Dit verskaf meer inligting oor plek, tyd, wyse of graad.
word in die grammatika onderken as 'n klas van woorde wat die handeling (aksie) van 'n sin beskryf.
is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het
woorde wat teenoorgestelde betekenis het.
woorde wat eenders klink, maar die betekenis en spelling verskil.
woorde wat dieselfde spelling het en dieselfde klink, maar die betekenisse verskil.
is 'n woord wat gebruik word om sinne saam te voeg.
is 'n nuusblad wat daagliks of weekliks uitgegee word en oor gebeurtenisse in die politiek, ekonomie, kultuur en sport berig.
is 'n geskrewe private of amptelike boodskap wat van die een persoon na 'n ander gestuur word.
is 'n opname (gewoonlik in handgeskrewe vorm) van inskrywings wat volgens datum ingedeel word wat terugvoering gee oor gebeurtenisse binne 'n dag of ander tydperk.
is 'n letterkundige teks in versvorm.
N` resep is om verskillende instruksies te volg om iets te maak.
ook na die oorspronklike inligtingsinhoud van 'n spesifieke skryfstuk.
is die vorm van 'n selfstandige naamwoord wat dui op meer as een entiteit.
is 'n vorm van 'n woord wat dui op 'n kleiner vorm van 'n voorwerp.