This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Verdien geld en sorg vir die gesin
Kinders word geleer om dit vir oure mense te hê
Plek van aanbidding in die joodse godsdiens.
In die Nguni-kultuur help hulle om hout te kap.
Heilige boek van die Jode.
Kinders wat die ouders het nie.
Plek van aanbidding in die Islamitiese geloof.
Posisie waarin jy die besluite neem.
In die tradisionele Afrika-gemeenskap het die mans dit gewoonlik.
Hulle is in die Nguni-kultuur verantwoordelijk via die beeste.